Die grasveldboomvaring (Alsophila dregei) is 'n boomvaring in die genus Alsophila, een van slegs twee spesies in Suid-Afrika.
Die boom word 3 tot 5 m hoog en die blare 2 tot 3 m lank. Die plant groei op die rande van immergroen woude en kom voor vanaf Knysna ooswaarts deur KwaZulu-Natal, Mpumalanga tot in Limpopo. Die blaartjies se rande is nie fyn getand nie en geen aflebieë is aanwesig nie. Daar is verskeie sori met wollerige hare op elke blaartjielob.
Grasveldboomvaring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klas: | Polypodiopsida |
Orde: | Cyatheales |
Familie: | Cyatheaceae |
Genus: | Alsophila |
Spesie: | A. dregei |
Binomiale naam | |
Alsophila dregei Kunze, 1836 | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 1.
Die plant het drie subspesies:
Wiki Commons bevat media in verband met Cyathea dregei. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Grasveldboomvaring, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.