Graskarp

Die Graskarp (Ctenopharyngodon idella) is 'n varswatervis wat inheems is aan China en vir die eerste keer in 1967 na Suider-Afrika ingevoer en losgelaat is.

In Engels staan die vis bekend as die Grass carp.

Graskarp
Graskarp
'n Klein Graskarpie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Squaliobarbinae
Genus:
Ctenopharyngodon

Steindachner, 1866
Spesie:
C. idella
Binomiale naam
Ctenopharyngodon idella
(Valenciennes, 1844)

Voorkoms

Die vis het 'n amper silindriese lyf en die dorsale vin is in die middel van die rug en is kort. Die kop is gepunt. Die vis is silwerkleurig met die kop en vinne wat donkergrys is. Die vis kan tot 1 m lank word en weeg dan 45 kg.

Habitat

Die vis leef in stadigvloeiende riviere of staande waters en kan temperatuur van 0-38 °C weerstaan. Hulle kan ook in souterige water leef - tot 10 dele in 1000 dele water. Die vis vreet hoofsaaklik waterplante maar ook insekte en ander ongewerweldes. Hulle broei in vloeiende water by riviere wat styg; die eiers en larwes dryf in die water.

Geskiedenis en verspreiding in Suid-Afrika

Die vis is die eerste keer in 1967 in Suid-Afrika geteel by die Umgeni-teelstasie nadat eiers uit Maleisië hierheen gebring is. Vingerlinge is daarna in damme in KwaZulu-Natal en Mpumalanga losgelaat. Die vis kom tans voor in die Germiston-meer, teeldamme in KwaZulu-Natal, Umgenirivier en die Manyame- en Chiveromere in Zimbabwe.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Graskarp VoorkomsGraskarp HabitatGraskarp Geskiedenis en verspreiding in Suid-AfrikaGraskarp Sien ookGraskarp BronGraskarp Eksterne skakelGraskarp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InligtingBergTussenwerpselEreksieDubbelpuntBipolêre gemoedsteuringDirekte en Indirekte redeSuid-Afrikaanse PolisiediensTegnologieStruktuur van die AardeHibernasieGeelsugBotswanaGrondbesoedelingOnbemande vliegtuigBlaarBesoedelingAlliterasieKoerantMisdaadLabia (geslagsdele)RassismeApokriewe boekeBloeddrukGautengBosluisMark (ekonomie)Orale seksDeon MeyerGeskiedenis van Suid-AfrikaDiamantbedryfAfrikaanse WikipediaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandLys van Afrikaanse skrywersKankerAuschwitz-konsentrasiekampKookpuntIndonesiëOmgewingsgesondheidHoërskool Sentraal, BloemfonteinSpierPseudowetenskapCleopatra VIIDwelmmiddelWieg van die MensdomOplossing (chemie)NamibiëDeelteken en umlautNamakwalandBlourokkeVloeistofByMielieDepressie (gemoedstoestand)FiksieGemeenskapsorganisasieHemelvaartAfghanistanDierMaanCyril RamaphosaVryheidsmanifesVoorvoegselSonkragKorrupsieNatuurrampFilosofieAardbewingVlag van Suid-AfrikaSteve BikoAustraliëArmoedeverligtingGroot GatBuck AngelAalwyn🡆 More