Gramola

Gramola is die Oostenrykse been van die Brits-Tsjeggiese platemaatskappy van dieselfde naam wat in 1924 in Wene gestig is en aktief geword het op alle gebiede van klassieke musiek.

Dit het aanvanklik gefokus op die groot komponiste van Weense klassieke musiek, soos Haydn, Mozart, Beethoven , en Schubert, maar die platemaatskappy se fokus val sedertdien veral op CD-produksie en die bevordering van jong Oostenrykse musikante, of musikante wat tans in Oostenryk woon. Met 70 jaarlikse nuwe vrystellings, hoofsaaklik van die werk van Oostenrykse kunstenaars, is die maatskappy die grootste klassieke plate-etiket in Oostenryk.

Gramola werk tans saam met exil.arte, 'n organisasie wat gewy is aan navorsing oor, en bewaring van werke, deur Oostenrykse komponiste en musikoloë wat tydens Nasionale-Sosialisme uitgestoot, verban of vermoor is.

Gramola
Gramola se platewinkel op Grabenstraat geleë in die hartjie van Wene. Die winkel met sy dieprooi reklamebord staan regs.

Verwysings

Tags:

Wene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Noord-KaapKaapstadse waterkrisis 2015-2018LongontstekingNamakwalandRooipandaLiefdeSwart menseWelwillendheidsdagJansenvilleProteïenKurt-Lee ArendseMagsverheffingMidde-OosteHeuningbySeksualiteitSamestellingMiskruierBladwisselendAlliterasieNatriumsulfietRugbyVerkleinwoordWinterHoofstadTydHaasGroot-VisrivierGewone breukeWaterkringloopJaarAkroniemGeskiedenis van Suid-AfrikaVleilandDansMieliestronkWeervoorspellingPiesangBek-en-klouseerKompasAngssteuringSkaapOlimpiese Somerspele 2012IsraelPesachKunstenaarNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMandalaLetterlike en figuurlike taalgebruikCarles PuigdemontPoësieBreinInsekTweede WêreldoorlogJakkalsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLenteSprokieHorlosieByung-Chul HanSiekteDiskriminasieNiemetaalLys van Afrika-landeOos-KaapEkonomiese sektorOseaanbesoedelingBoerboelShakaNamibiëHerfsFraktuurPerdKookpuntDonkieWitbankTsongaVulkaan🡆 More