Graeme Smith

Graeme Craig Smith (gebore 1 Februarie 1981 in Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler en was kaptein en lid van Suid-Afrika se nasionale krieketspan.

In 2003 is hy aangestel as kaptein van die Proteas, en het oorgeneem van Shaun Pollock. Hy het die posisie van die toetskaptein tot sy aftrede gehou op 5 Maart 2014. Hy word beskou as een van die beste Suid-Afrikaanse spelers van alle tye. Hy het onder meer tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 2003, 2007 en 2011, die Kampioenetrofeë in 2002, 2004, 2006 en 2009, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2007, 2009 en 2010 vir Suid-Afrika gespeel.

Graeme Smith
Graeme Smith
Graeme Smith in 2012
Volle naam Graeme Craig Smith
Gebore 1 Februarie 1981 (1981-02-01) (43 jaar oud)
Johannesburg, Suid-Afrika
Bynaam(e) Biff
Lengte 1.88 m
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Regterarm wegbreker
Rol Aanvangskolwer
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 288) 8-12 Maart 2002 v Australië
Laaste Toets 1 Maart 2014 v Australië
Toetshempno. 49
EDI debuut (no 68) 30 Maart 2002 v Australië
Laaste EDI 27 November 2013 v Pakistan
EDI hempno. 15
T20I debuut (no 12) 21 Oktober 2005 v Nieu-Seeland
Laaste T20I 16 Oktober 2011 v Australië
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
2008 - Rajastan Royals (spanno. 15)
2005 Somerset
2004/05-2006/07 Kaapse Kobras
2000/01-2003/04 Westelike Provinsie
1990–2000 Gauteng
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets    EDI     1e rang A-lys     T20
Wedstryde 117 197 160 259 81
Lopies aangeteken 9,265 6989 12653 9331 2282
Kolfgemiddeld 48.25 38.48 49.23 39.20 30.42
100s/50s 27/38 10/47 36/50 14/67 1/11
Hoogste telling 277 141 311 141 105
Aflewerings geboul 1,418 1026 1786 1968 96
Paaltjies 8 18 11 47 4
Boulgemiddeld 110.62 52.83 102.90 38.21 37.00
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0 0 - -
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 nvt 0 nvt nvt
Beste boulontleding 2/145 3/30 2/145 3/30 3/23
Vangskote/Stonkings 169/- 105/- 231/- 137/- 35/-
Bron: cricinfo, 5 Maart 2014

Toetskaptein

Op 1 Februarie 2013 lei Smith 'n span vir die 100ste keer op die veld (99 keer die Proteas en een keer die Wêreld XI), die eerste speler ooit wat die mylpaal bereik. Op 24 Februarie 2013 lei Smith die Proteas tot 'n toetssege oor Pakistan en word die eerste toetskaptein ooit wat 50 toetsseges behaal.

Rekords

Graeme Smith 
Graeme Smith in 2006
  • Smith hou die wêreldrekord van kaptein in die meeste aantal toetswedstryde. Hy is ook die enigste toetskaptein wat meer as 100 toetswedstryde speel. (109-108 as kaptein vir Suid-Afrika en 1 vir ICC).
  • Smith hou die wêreldrekord van die hoogste aantal oorwinnings in toetswedstryde as 'n kaptein met 53 oorwinnings.
  • Smith hou die meeste 100s (15) deur 'n kaptein in toetswedstryde.
  • Hy hou ook die wêreldrekord van 'n niepaaltjiewagter wat die meeste vangste (82) in toetswedstryde wen.
  • Vinnigste Suid-Afrikaanse krieketspeler om 1000 toetslopies te bereik.
  • Smith hou die rekord van die meeste toetslopies as kaptein (8659).
  • Hy het saam met Jacques Kallis die rekord vir die hoogste ooit vennootskap as debutante in T20 Internationals (84 vir die 1ste paaltjie).

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Graeme Smith ToetskapteinGraeme Smith RekordsGraeme Smith VerwysingsGraeme Smith Eksterne skakelsGraeme Smith1 Februarie1981JohannesburgKampioenetrofeeKampioenetrofee 2002Kampioenetrofee 2004Kampioenetrofee 2006Kampioenetrofee 2009Kaptein (sport)KrieketKrieketwêreldbekerKrieketwêreldbeker 2003Krieketwêreldbeker 2007Krieketwêreldbeker 2011ProteasShaun PollockSuid-AfrikaT20I-wêreldbekerT20I-wêreldbeker 2007T20I-wêreldbeker 2009T20I-wêreldbeker 2010

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

UniegebouLeah van NiekerkRugby, WarwickshireMisdaadSywurmBurgerregteSeeTuisbladBraaiKomplementêre kleureGoogle TranslateSuid-Afrikaanse randBeurtkragJakobSias ReineckeGeskiedenis van die BoererepubliekeMynbouPornhubAuschwitz-konsentrasiekampAkkedisKaapstadRolprentAnton GoosenPaddaDemi Lee MooreBynierMenslike seksuele gedragByvoeglike naamwoordRoossenekalLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHartHerfsOntbossingTafelbergGevolge van aardverwarming op oseaneVrouBlaaskankerKrokodilRuslandPapierAdolessensieWerkloosheidKoringLika BerningSonnestelselTekstielSteve BikoWikiquoteSwawelHartversakingSkerpioenLuislangeKindersiektesSwangerskapReddingskakeLieweheersbesieWet op Bantoe-onderwysRooibokAppelDiarreeBobby AngelAntoniemJagluiperdMensPseudowetenskapHamburgerLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandSonja HerholdtSamestellingDokterKaapstadse waterkrisis 2015-2018WhatsAppSpinnekopTierJansenvilleLionel Peterson🡆 More