Graeme Pollock: Suid-Afrikaanse krieketspeler

Robert Graeme Pollock (gebore 27 Februarie 1944) is 'n voormalige krieketspeler vir Suid-Afrika, Transvaal en die Oostelike Provinsie.

Pollock is deel van 'n bekende krieketfamilie en hy word beskou as een van die beste Suid-Afrikaanse krieketspelers en een van die beste kolwers ooit.

Graeme Pollock
Graeme Pollock: Suid-Afrikaanse krieketspeler
Graeme Pollock in 2000
Volle naam Robert Graeme Pollock
Gebore 27 Februarie 1944 (1944-02-27) (80 jaar oud)
Durban, Suid-Afrika
Bynaam(e) Little Dog
Lengte 1,88 m
Kolfstyl Linkshandig
Boulstyl Linkerarm beendraaier
Rol Kolwer
Familie Andrew Maclean Pollock (vader)
Robert Howden (oom)
Peter Pollock (broer)
Ravenor Nicholson (neef)
Christopher Robert Nicholson (neef)
Andrew Graeme Pollock (seun)
Anthony Pollock (seun)
Shaun Pollock (broerskind)
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Suid-Afrika
Toetsdebuut (no 218) 6 Desember 1963 v Australië
Laaste Toets 5 Maart 1970 v Australië
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
1960/61–1977/78 Oostelike Provinsie
1978/79–1986/87 Transvaal
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets 1e rang A-lys
Wedstryde 23 262 119
Lopies aangeteken 2 256 20 940 4 788
Kolfgemiddeld 60.97 54.67 51.48
100s/50s 7/11 64/99 13/25
Hoogste telling 274 274 222*
Aflewerings geboul 414 3 743 53
Paaltjies 4 43 0
Boulgemiddeld 51.00 47.95
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 0
Beste boulontleding 2/50 3/46
Vangskote/Stonkings 17/0 248/0 45/0
Bron: ESPNcricinfo, 4 November 2008

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTierMetamfetamienRassisme in AfrikaIvan ZimmermannDoelwitYouTubeMasturbasieSuid-Afrikaanse randSkoenlapperVaalrivierMieliestronkRivierCristiano RonaldoVraag en aanbodNylrivierKunsmisVerstedelikingStres in hoërskoolDigtheidLys van oseane, seë en mereVolstruisGeboorteAlice MunroPapegaaieJana CilliersHoutReg tot ‘n gesonde omgewingLys van Afrikaanse televisiereekseMis (weerkunde)KriekAppelHennie MaasPaarl GimnasiumBynierBlaarMaagsweerBelvidere Holy Trinity-kerkFranse RewolusieAnette EngelbrechtFrankrykSamestellingJaarLionel MessiAarverkalkingDroogteEkonomiese sektorHidroëlektrisiteitRenosterLandbouOutismeSpringbokkeKindermishandelingBonné de BodGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSatellietfotoBloemfonteinVergelykings (taalkunde)Vaginale kankerOrthopteraMagda van BiljonHarry PotterPastoorWikiquoteHartSuid-Afrikaanse WeermagGeslagDonderstormOntkiemingNag van die lang messeDirekte en Indirekte redeAlkoholismeSelKoorsblaar🡆 More