Grégory Lemarchal

Grégory Lemarchal (13 Mei 1983 – 30 April 2007) was 'n Franse sanger en wenner van die vierde reeks van die realiteitstelevisieprogram Star Academy Frankryk, wat op die TF1-televisienetwerk uitgesaai is.

Lemarchal is in La Tronche gebore, en naby Chambéry grootgemaak. Hy is die eerste kind van moeder Laurence en Vader Pierre Lemarchal en het een suster, Leslie. Op die ouderdom van twintig maande is hy met die oorerflike siekte sistiese fibrose gediagnoseer.

Grégory Lemarchal
Grégory Lemarchal
Agtergrondinligting
GeboortenaamGrégory Lemarchal
Gebore13 Mei 1983
La Tronche, Frankryk
Sterf30 April 2007 (op 23)
Suresnes, Frankryk
GenresPop
Jare aktief2004–2007
EtiketteUniversal
WebwerfAmptelike webwerf

Diskografie

Ateljeealbums

  • 2005: Je deviens moi
  • 2007: La voix d'un ange

Lewendige opnames

  • 2006: Olympia 06
  • 2007: Les pas d'un ange

Versamelalbums

  • 2009: Rêves
  • 2012: Cinq ans

Eksterne skakels

Tags:

Grégory Lemarchal DiskografieGrégory Lemarchal Eksterne skakelsGrégory Lemarchal13 Mei1983200730 AprilFrankryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterstofPizzaLeonardo da VinciGrondwet van Suid-AfrikaMonoloogWeervoorspellingBek-en-klouseerWaterSelKoedoeDomkragWet op Bantoe-onderwysGrondwetBateJodeDemokratiese AlliansieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LewerLys van bekende Suid-AfrikanersProteïenWinterCalviniaSonpaneelMenstruasieGevolge van aardverwarming op oseaneSkaapGeldNasionale VrouedagMiddeloorontstekingNederlandsNazi-DuitslandTweede Nuwe JaarJeuksiekteAdolf Hitler7de LaanPeriodieke tabelKlimaatsverandering in AfrikaAarverkalkingKalenderAnilingusGroot vyfNatuurbewaringNedersettingMaatskappyGestremdheidMoslemWapen van Suid-AfrikaVolstruisYsterJudaïsmeKoolstofdioksiedKarakteriseringDemi Lee MooreSeksueel oordraagbare infeksieTermiese geleidingsvermoëLeierPlastiekSeptimius AwardsPresident van Suid-AfrikaAnglo-BoereoorlogKameelperdGeestesteuringGroepsdrukBaälHolocaustDemokrasieDriehoekVerbondsarkPenisSoortnaamTerracottaleërVaginale kankerHector Pieterson🡆 More