Goyang (Koreaans: 고양) is 'n groot stad in die noordweste van Suid-Korea en lê in die weste van die Koreaanse Skiereiland.
Die stad het 'n bevolking van 1 073 069 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 267,29 km². Goyang is naby die Geelsee en net noord van die hoofstad Seoel geleë. In die noorde is die grens tot Noord-Korea.
Kaart | Wapen |
Wapen | |
Land | Suid-Korea |
Region | Sudogwon |
Koördinate | 37°39′N 126°48′O / 37.650°N 126.800°O |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 267,29 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 073 069 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 014,6/vk km |
Tydsone | UTC +9 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | goyang.go.kr |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Goyang, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.