Goughstreepkoppie

Die Goughstreepkoppie (Rowettia goughensis) is 'n algemene standvoël en endemies aan Gougheiland.

In Engels staan dit bekend as die Gough Bunting.

Goughstreepkoppie
Goughstreepkoppie
Mannetjie Goughstreepkoppie op Gougheiland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Rowettia

Lowe, 1923
Spesie:
R. goughensis
Binomiale naam
Rowettia goughensis
(Clarke, 1904)
Sinonieme

Nesospiza jessiae

Identifikasie

Die voël word tot 16 cm groot en is demorfies. Die wyfie lyk soos die onvolwasse voël, net ryker gekleur; hulle is ornaje-vaalbruin met 'n swartbeffie op die keel. Die mannetjie is swaar gestreep.

Die voël bly in pare of in klein groepies saam en soek kos op die grond. Hulle klouter ook oor graspolle en Phylica-struike op soek na kos. Die voël is nuuskierig en nie bang vir mense nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Goughstreepkoppie IdentifikasieGoughstreepkoppie Sien ookGoughstreepkoppie BronGoughstreepkoppie VerwysingsGoughstreepkoppie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HidroëlektrisiteitTelefoonDuitse maselsWaterkringloopSteentydperkSowjetunieKoggelmanderJan van TonderMenstruasieOseaanbesoedelingRooikatWatersuiweringWikipediaGordelroosAkkedisBloedsomloopstelselLettergreepRekenaarBevolkingTobie CronjéLeonardo da VinciRolprentGenadedoodAmandelLika BerningHennie MaasOrgasmeTelwoordHolocaustOrkney Snork NieWoordsoortJeugdagLetterlike en figuurlike taalgebruikBTWNylrivier (Suid-Afrika)KultuurHibernasieMangelontstekingSeekoeiCristiano RonaldoChloorMaagBonné de BodSeksuele opwekkingBynierLongontstekingSwart nasionalismeGroot TrekCheslin KolbeNasionale PartyMadison IvyVerkoueNG gemeente JansenvillePriemgetalArgitektuurSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WikiNoordwesSuid-AfrikaEngelsOmtrek, oppervlakte en volumeJan van RiebeeckBloedvergiftigingLabia (geslagsdele)DiarreeDoelwitBywoordAarverkalkingWebblaaierStikstofRieldansKunstenaarMaatskaplike verantwoordelikheidWes-KaapKuns🡆 More