Gouestreep-Kardinaal

Die Gouestreep-kardinaal (Ostorhinchus cyanosoma) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Goldenstriped cardinal.

Gouestreep-kardinaal
Gouestreep-Kardinaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Ostorhinchus

(Lacepède, 1802)
Spesie:
O. cyanosoma
Binomiale naam
Ostorhinchus cyanosoma
(Bleeker, 1853)
Sinonieme
  • Apogon novaeguinea
  • Apogon cyanosoma

Identifikasie

Die vis word tot 8 cm lank. Die vis is blouerig-silwer tot pienkerig-wit van kleur met ses horisontale oranje-geel strepe wat oor die lyf strek van die snoet tot by die basis van die stertvin. Daar is ook kort silwer-blou strepies bo en onder die oë. Daar is ook 'n kort geel strepe wat horisontaal strek van bokant die oog tot halfpad op die lyf.

Die vis leef in vlak koraalriwwe en seegras beddings in water wat tot 50m diep is. Hier skuil hulle in die koraal koppe en onder oorhange. Hulle is alleenlopers wat ook in klein groepies voorkom. Gedurende die nag breek die groepies op en elkeen soek soöplankton op sy eie. Die vis word min gewaar in Suid-Afrikaanse waters; dit verkies tropiese areas.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Gouestreep-Kardinaal IdentifikasieGouestreep-Kardinaal Sien ookGouestreep-Kardinaal Eksterne skakelGouestreep-Kardinaal BronGouestreep-Kardinaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VloeistofHindoeïsmeCleopatra VIINamibiëLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKunsVakbondInkomsteGetalOopbroninhoudHomofoonJohannesburgLongNatuurSiya KolisiRugbyRosa ParksChemiese elementNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVoorvoegselBevolkingSoogdierBybelVerbondsarkSwawelOrthopteraMetafoorSan Andreas-breukMIV/vigs in Suid-AfrikaWisselkoersAnrich HerbstNag van die lang messeThe CranberriesOu Apostoliese KerkFacebookGenadedoodDiamantVigsJavaScriptSonpaneelOm-te-infinitiefkonstruksieBeesNatuurbewaringMisdaadromanKlein-KarooElon MuskAborsieRasionale getalJeanette FerreiraResensieDurbanSeksposisieMalariaTradisionele literatuurWithaaiNelson MandelaApostoliese GeloofsbelydenisLidwoordArabies-Israeliese konflikOrale seksWiskundige terminologieWaatlemoenDiskriminasieFamilie (verwantskap)Lys van Afrikaanse rolprenteSkaapGeweldFabelDomkragWolkSatellietMosambiekWikiquoteLys van kinderspeletjiesDubbelpuntEmosieGrondWoordeskatMiddeloorontsteking🡆 More