Gouelint-Seepvis

Die gouelint-seepvis (Aulacocephalus temminckii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Stille Oseaan gebied en weswaarts tot by KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Goldribbon soapfish. Hierdie spesie is die enigste lid van die genus, die genus is dus monotipies.

Gouelint-seepvis
Gouelint-Seepvis
Tekening deur Dr Tony Ayling
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Aulacocephalus
Spesie:
A. temminckii
Binomiale naam
Aulacocephalus temminckii
Bleeker, 1854

Identifikasie

Die vis word tot 35 cm lank. Die lyf is diepblou gekleur met 'n helder geel band wat strek vanaf die snoet, oor die rug tot by die stertvin.

Die vis leef op rotsriwwe in water wat 20 tot 120 m diep is; dit kom gewoonlik dieper as 30 m voor. Hierdie vis leef gewoonlik naby grotte en oorhange en vreet gewoonlik vis en garnale. Hulle verkies gewoonlik subtropiese water en is baie sku en word min gesien.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Gouelint-Seepvis IdentifikasieGouelint-Seepvis Sien ookGouelint-Seepvis BronGouelint-Seepvis Eksterne skakelGouelint-Seepvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuiperdHoopHorlosieMynbouKwikPreseminale vloeistofEreksieKoos KombuisHemelvaartIndustriële RevolusieC.J. LangenhovenMeervoudGrondbesoedelingWes-KaapAfrikaanse woordelys en spelreëlsEkostelselVrouVerkoueLikkewaanJapanneesAfleiding (taalkunde)MiskruierDirekte en Indirekte redeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBysteekMierWaterbesoedelingPinksterYouTubeTydAtoomDinosourusTrekarbeidAardkorsSwangerskapJan BloukaasVideoSeksuele penetrasieSeksismeVlekvrye staalAfrikaansOntwikkelende landHoenderCristiano RonaldoHipoteseKlimaatGeskiedenis van die AardeRina HugoSlag van Cuito CuanavaleMonopolieLeonardo da VinciMensSuid-Afrikaanse randCeresHartVingerseksKaapstadse waterkrisis 2015-2018LetterkundeGeslagImpakte van toerismeTweede WêreldoorlogGroep van SeweOrale seksAfrikanersSpaansWater (molekuul)GedigGewoonteKonsentrasiekampMandaryn-ChineesBoelierySpinnekopDiereriemAfrikaanse Protestantse KerkBhimrao Ramji AmbedkarDolfynSelfstandige naamwoord🡆 More