Aspalathus Pendula: Plantspesie

Gouetee (Aspalathus pendula) is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom by Piketberg, Sederberg en noordwes in die Olifantsrivierberge. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2306 km² maar het reeds habitat afgestaan aan die aanplant van rooibostee en gewasverbouing. Indringerplante het ook 'n bedreiging geraak.

Gouetee
Aspalathus Pendula: Plantspesie
Aspalathus Pendula: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. pendula
Binomiale naam
Aspalathus pendula
R.Dahlgren, (1963)

Die plant word ook boomtee genoem, dit word groot en het 'n FSA-boom nommer:225.11

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Volhoubare ontwikkelingSuikersiekteWesterse filosofieWolkOnomatopeeAustraliëDepressie (gemoedstoestand)Lys van Nederlandse skildersLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaZack du PlessisWaterstofDemokratiese AlliansieAfleiding (taalkunde)CalviniaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sharpeville-slagtingProvinsies van Suid-AfrikaHannes van WykMaroela MediaOranjerivierKoolhidraatSelfvertroueKriekMotorvoertuigChemiese element7de LaanNederlandsSteve BikoRudi ClaaseOntbossingEnsiklopediePlantluisDiskriminasieReënTydSneeuVarkgriepDrie-eenheidKappie (skryfteken)PaddaVraag en aanbodKaaps-Hollandse stylMuskeljaatkatEllipstekenDokterSeksuele opwekkingSonkragProstaatkankerOm-te-infinitiefkonstruksieVrymesselaryMeervoudMIV/vigs in Suid-AfrikaSpringbokGestremdheidSiya KolisiIngenieursweseSatellietfotoVennootskapSendelingposisieLodewyk XVI van FrankrykVerkoueSelakantSmaakMusiekKorrupsieFrederik Willem de KlerkWolfSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeMobutu Sese SekoKaartHeuningbyWetenskaplike klassifikasieMierKoue OorlogSkildklierStikstofDemografie van Suid-Afrika🡆 More