Goudstert-Engelvis

Die Goudstert-engelvis (Pomacanthus chrysurus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan: die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Goldtail angelfish.

Goudstert-engelvis
Goudstert-Engelvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pomacanthus
Spesie:
P. chrysurus
Binomiale naam
Pomacanthus chrysurus
(Cuvier, 1831)
Sinonieme
  • Holacanthus nicobariensis
  • Pomacanthus nicobariensis

Identifikasie

Die vis word tot 33cm lank en sy lyf is donkerbruin tot swart met 5 tot 6 nou, wit vertikale strepe wat by die punte krom is. Daar is onreëlmatige blou merke op die kop en snoet. Die onvolwasse visse lyk amper soos die volwasse vis, die wit strepe staan meer uit. Hulle leef in vlak koraalriwwe in water wat 1 tot 25m diep is. Die visse vreet sponse, alge en klein ongewerweldes.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Goudstert-Engelvis IdentifikasieGoudstert-Engelvis Sien ookGoudstert-Engelvis Eksterne skakelGoudstert-Engelvis BronGoudstert-Engelvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Limpopo (rivier)WolfNasionaal-SosialismeAkroniemNag van die lang messeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMaatskaplike verantwoordelikheidBrongitisBysteekMetafoorGeweldPeriodieke tabelWeervoorspellingRooikatConsolidated B-24 LiberatorDokterMetaalWoordsoortKultuurMateriaal20ste eeuBoelieryTarentaleRenteBTWWaterbesparing in Suid-AfrikaKriekVlekvrye staalKrokodilSkaapSwart nasionalismeSuid-SothoTekstielNierMenstruasieMaagsweerGroot DepressieImpakte van toerismeSlag van BloedrivierLuiperdAarde se atmosfeerSuid-Afrikaanse GrensoorlogNasionalismeDesimale breukeNoord-Sotho (taal)PiesangMisdaadromanGeskiedenis (vakgebied)VloeistofGeboorteSinoniemSmeltpuntKopieregKurt-Lee ArendseDelft, KaapstadHeupvervangingLeenwoordVryheidsmanifesOnderwysKoperBoerboelPolisieMoedersdagOnderwerp (taalkunde)KortverhaalArendChapmanspiek-rylaanSuurreënSeptimius AwardsCorioliskragTemperatuurLys van Afrikaanse skrywersSkaakHart🡆 More