Goudsaal-Bokvis

Die Goudsaal-bokvis (Parupeneus cyclostomus) is 'n vis wat in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Goldsaddle goatfish.

Goudsaal-bokvis
Goudsaal-Bokvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Parupeneus
Spesie:
P. cyclostomus
Binomiale naam
Parupeneus cyclostomus
(Lacepède, 1801)

Identifikasie

Die vis word tot 50 cm lank en kom in twee kleure voor. In die eerste variasie is die vis geelgrys met blou merke op die skubbe wat dit 'n blouerige voorkoms gee. Daar is ook 'n prominente geel kol op die kieuedeksel. Die tweede variasie: die vis is eenvormig geel en die variasie word minder dikwels gesien. By beide variasies is daar blou strepe op die kop. Hulle leef in koraalriwwe en aangrensende rommelbodems in water wat 5 tot 100 m diep is.

Hulle vreet klein rifvissies; die vissies word uit hulle skuilings gejaag deur hulle baarde in die skuilings te druk. Dit is uniek vir bokvisse.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Goudsaal-Bokvis IdentifikasieGoudsaal-Bokvis Sien ookGoudsaal-Bokvis Eksterne skakelGoudsaal-Bokvis BronGoudsaal-Bokvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtedagIdioomStilleweKunstenaarHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWikiquoteOntwerpSeksismeKankerNatuurrampBTWElektrolietDriedimensioneelCarike KeuzenkampHeuningbyOm-te-infinitiefkonstruksieOranjerivierMaanDie Stem van Suid-AfrikaLettergreepAfro-AmerikanersAbstraksie (rekenaarwetenskap)VerkleinwoordLeierskapRugbywêreldbeker 2023SwartrenosterVergelykings (taalkunde)Japie GreylingVlag van Suid-AfrikaTsongaProstaatkankerGriekwa-AfrikaansPoësieKrieketSlawernyKunsmatige algemene intelligensieKarooSeksuele penetrasieViëtnamoorlogFamilie (verwantskap)HandelsmerkDermpoliepWerkersdagSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSuikersiekteHaasAdolf HitlerSarel Jacob PretoriusWebwerfSeisoenVaste stofSkaapOnderhandelinge om apartheid te beëindigDesimale breukeLoodCarles PuigdemontAnale seksGalileo GalileiPubliekStadAardeBrandmondsindroomProksemikaNoordwesMisdaadromanSikloonSpreeuSuid-SothoVloeistofPaddaGeweldSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieGroepsdrukOrthopteraKoolhidraat🡆 More