Goudkoester

Die goudkoester (Tmetothylacus tenellus) is 'n voël en swerwer uit Oos-Afrika na oop, droë boomveld en savanne.

Die voël is minder as 10 keer in Suid-Afrika opgeteken. Almal was mannetjies en dit was elke keer in die somer gewees. Die voël is 15 cm groot en weeg 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Golden pipit.

Goudkoester
Goudkoester
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Tmetothylacus

Cabanis, 1879
Spesie:
T. tenellus
Binomiale naam
Tmetothylacus tenellus
(Cabanis, 1878)

Die voël is die enigste spesie wat aan die genus Tmetothylacus behoort. Al die ander koesters behoort aan die genus Anthus, wat ook onder die familie Motacillidae en die orde van sangvoëls ressorteer.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mobutu Sese SekoGrondwaterNicole StraussJo BlackRumatiekMenstruasiePakistanVeeNedersettingTobie CronjéKunsJan-Willem BreureSintetiese veselsGautengBuck AngelNasionale PartyMisdaadromanKlimaatsverandering in AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieVoegwoordOos-KaapDomkragKongo-krisisHoërskool Sentraal, BloemfonteinMateriaalOntwerpBateTegnologieSeksuele penetrasieHomoniemSosiale mediaMensKommunismeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLeeuBurgerregteSoortnaamWiki CommonsZenobia KockInvloed van vigs op die ekonomiePoesVersoeningsdagVolhoubaarheidEugenetikaSimfonie-orkesLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaRenaissanceAngssteuringLetterkundeGalblaasGoudChristiaan BarnardBrongitisBTWSelfmoordJagluiperdAustraliëVerenigde KoninkrykKoos BekkerOrganisasie sonder winsoogmerkGoogleAarde se atmosfeerAkroniemAfrikaanse taalleerE-posDierGesondheidTydsoneLys van hoofstedeParysBoelieryWaterpokkiesNapoleon Bonaparte🡆 More