Kleur Goud: Kleur

Goudkleurig is een van 'n verskeidenheid van geel-bruin kleurversnitte wat gebruik word om die kleur van die element goud na te boots.

#FFD700

Die kleurterm goud word ook tradisioneel gebruik vir die kleur "metaalgoud".

Kleur Goud: Kleur
'n Goudkleurige voorwerp

Die eerste opgetekende gebruik van goud as 'n kleurnaam in Engels was in 1300, wat verwys het na die metaal goud, en in 1423 verwys dit ook na blonde hare.

Metaalgoud, soos in verf, word dikwels "gold tone" in Engels genoem. In die heraldiek, word die Franse woord "or" gebruik. In modelbouwerk, verskil die kleur goud van koperkleur. 'n Blink (silwer) of metaalvoorwerp kan met deursigtige geel geverf word om 'n goue glans te verkry, iets wat dikwels met kersversierings gedoen word.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word goud soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFD700
RGB-kleurmodel (255, 215, 0)
CMYK (0, 16, 100, 0)
HSV (51°, 100%, 100%)

Sien ook


Tags:

GoudKleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinLWaar ruwe rotseAtoomElandréEwenaarDanie du ToitTierMenseregteMusiekteaterEnkelvoudige sinJodeNommertekenEekhoringNatuurbewaringUnited Democratic FrontKarlien van JaarsveldKameelFisioterapieKommunikasieTsoenamiCristiano RonaldoLongontstekingHerfsGasJan van TonderWater (molekuul)KoolstofEnsiklopedieAkroniemMaroela MediaJames AlexanderHorlosieOntkiemingSkisofrenieTelwoordNiemetaalJansenvilleBraaiKlavierOogproblemeHipoteseViëtnamoorlogVlagterminologieOorstromingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGrondbesoedelingBiodiversiteitTweede Nuwe JaarMiddelmisbruikLys van slangePeach van PletzenSuid-Afrikaanse WeermagLettergreepKaapstadNoordwesKaliforniese KanaaleilandeHoërskool OuteniquaVlekvrye staalNetbalMichael JacksonBalletNedersettingTobie CronjéRooms-Katolieke KerkHibernasieLys van medisinale kruieKommunismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRonelda KamferVars waterVaste stofVerenigde State van AmerikaGalileo GalileiVark🡆 More