Goud-Ghieliemientjie

Die Goud-ghieliemientjie (Barbus pallidus) is 'n varswatervis wat voorkom in kusriviere in die Oos-Kaap, vanaf die Groot-Visrivier tot by die Kromrivier.

Die vis kom ook voor in sytakke van die Vaalrivier. In Engels staan die vis bekend as die Goldie barb.

Goud-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. pallidus
Binomiale naam
Barbus pallidus
A. Smith, 1841

Voorkoms

Die vis se lyf is kort met 'n kort kop en daar is twee pare lang baarde om die mond. Die vis is deurskynend bruin aan die bokant, silwerkleurig aan die kante en aan die onderkant. Daar is onreëlmatige, verspreide kolletjies op die kante en die rug en 'n ry kolletjies op die sylyn. Die vis word tot 70 mm lank. Mannetjies wat paar word helder goud van kleur.

Habitat

Die vis leef in helder poele in rotsagtige strome met matige planetegroei in. Hulle broei in die somer, die wyfie lê haar eiers in die plantegroei.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Goud-Ghieliemientjie VoorkomsGoud-Ghieliemientjie HabitatGoud-Ghieliemientjie Sien ookGoud-Ghieliemientjie BronGoud-Ghieliemientjie VerwysingsGoud-Ghieliemientjie Eksterne skakelGoud-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsemhalingPornografie1913Covid-19-pandemieKrieketSeevlakLodewyk XVI van FrankrykEerste WêreldoorlogGrondwet van Suid-AfrikaHoofpynKleurPaddaBeeldspraakResensieDonkieVerkoueSneeuOnse VaderIngrid JonkerHeupChristendomMaatskappyBevolkingVerkragtingSeksLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Om-te-infinitiefkonstruksieLuiperdLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKimberleyHomoniemKoolstofdioksiedVarkLys van elemente volgens simboolMisdaadromanSkaakNoord-KaapKolitisWatersuiweringLys van kinderspeletjiesOmtrek, oppervlakte en volumeTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)KrygkorCalviniaDemokratiese Republiek die KongoAfrikaansDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Westerse filosofieGeskiedenis van AfrikaansDepressie (gemoedstoestand)Anrich HerbstKaliumEngelandGeloftedagMiddelmisbruikAssonansieNatuurbewaringSeptimius AwardsHartMIV/vigs in Suid-AfrikaMynbouBreinkaartGedigPussy RiotTienie HollowayFacebookPresident van Suid-AfrikaRooibokLeonardo da VinciTropiese sikloonRasionale getalSeekatEllipstekenCarike KeuzenkampAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid🡆 More