Gotthard-Padtonnel

Die Gotthard-padtonnel is 'n tonnel vir voertuie in die Alpe in Switserland.

Dit is 16,9 km lank onder die St. Gotthardpas en verbind Göschenen met Airolo. Tydens die voltooiing van die tonnel was dit die langste tonnel vir voertuie. Konstruksie het op 5 Mei 1970 begin en die tonnel is op 5 September 1980 geopen. Die tonnel is min of meer parallel met die Gotthard-spoorwegtonnel. Dit bestaan uit slegs een buis met twee lane.

Gotthard-Padtonnel
Die suidelike ingang na die tonnel.

2001 ongeluk en vuur

Op 24 Oktober 2001 was twee trokke in 'n ongeluk betrokke in die tonnel wat 'n vuur veroorsaak het. Elf mense het gesterf en vele meer is beseer, die meeste sterftes is veroorsaak deur gasse en rook. Die tonnel was gesluit vir twee maande en is eers heropen op 21 Desember 2001. Ná dié voorval word slegs 150 vragmotors per uur deur die tonnel toegelaat.

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AlpeGotthard-spoorwegtonnelSt. GotthardpasSwitserlandTonnel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KopieregDelft, KaapstadStaatstoelaeCovid-19-pandemieC.J. LangenhovenDrinkwatervoorsieningBreinkaartSaartjie BaartmanVioolNetbalRymKoorsblaarArabiesOseaanGawes van die Heilige GeesNamakwalandNaaldekokerGeskiedenis van kindermishandelingEuropaWerwelkolomFibonacci-reeksMigrasie van voëlsRenaissanceInligtingTaalBrandmondsindroomIndiëNasionalismeVincent van GoghSuid-Afrikaanse WeermagKonsentrasiekampGeslagsgelykheidVerstedelikingVarkDesimale breukeEthiopiëArendPersInsekVerkragtingProteïenKlankAfrikaanse woordelys en spelreëlsDokterKoperHeuningbyAB de VilliersAfvalbestuurHolocaustSeisoenEkonomieSuurstofRooipandaNG gemeente JansenvilleWisselkoersVlinderMagnesiumNadia ValvekensNierversakingReënspinnekopVraag en aanbodAfrikaansJohan BadenhorstWolkMieliePampoentjiesDialoog in fiksieGoogleSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSekondêre sektor van die ekonomieKarakteriseringTsongaMenstruasieTwaalf Stamme van IsraelHartErfenishulpbron🡆 More