Gotthard-Basistonnel

Die Gotthard-basistonnel (Engels:Gotthard-Basistunnel, Italiaans:Galleria di base del San Gottardo, Romansch:Tunnel da basa dal Son Gottard) is 'n spoorwegtonnel in die Alpe in Switserland.

Dit is op 1 Junie 2016 in bedryf gestel en het volle kapasiteit op 11 Desember 2016 bereik. Dit is met 57.09 km die wêreld se langste en diepste tonnel. Op sy diepste punt is daar 2,450 meter rots bokant die tonnel. Dit is ook die eerste platroete deur die Alpe.

Gotthard-Basistonnel
Wissel te Faido stasie
Gotthard-Basistonnel
Gotthard Basistonnel diagram, die nuwe spoorlyn deur die Alpe NRLA (groen: rigting van konstruksie).

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AlpeEngelsItaliaansRomanschSwitserlandTonnelWêreld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoornaamwoordVlag van AfghanistanDeon MeyerMenseregtedagHondsdolheidJerusalemNAVOGeografie van Suid-AfrikaPieter BiewengaLewerWoordeboek van die Afrikaanse TaalVolhoubaarheidNagapieCecil John RhodesEier (biologie)André SchwartzKunsDanie du ToitLongontstekingEuropese Suidelike SterrewagHottentot (vis)KleinkolmuskeljaatkatAfrikaanse woordelys en spelreëlsPinksterGrasLys van ingelyfde NG gemeentesKoorsblaarBoeberDinosourusNarkoseNamibiëA.J. ApplegateRugbywêreldbeker 2023DagroofvoëlsMiddelmisbruikWikipediaTydEstlandAsynVerenigde KoninkrykPolitieke partyDoopLys van kinderspeletjiesAnilingusKrieketEthiopiëNederlandJo BlackSuurstofEInhoudJannie du ToitBloedvergiftiging2024 Japannese Grand PrixLys van elemente volgens simboolEuropese UnieSuikersiekteGalblaasGawes van die Heilige GeesVersamelnaamBaardskeerder-spinnekopAardbewingSterrestelselEreksieVoorsetselSatireSiberiëDie BylSterBarionJada FireRacheltjie de BeerDie Stem van Suid-AfrikaKinkhoesRob Hersov🡆 More