Witrugnagreier

Die witrugnagreier is 'n skaars standvoël.

Witrugnagreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Gorsachius
Spesie:
G. leuconotus
Binomiale naam
Gorsachius leuconotus
Sinonieme
Nycticorax leuconotus

Identifikasie

Hy word aan sy swart laksmansmus, geel gesigvel, geel pote en roesbruin veredrag uitgeken. Die wit pluime word deur volwassenes en jonges gedra. Die voël word ongeveer 53 cm groot.

Habitat

Kom een-een of in pare ylverspreid langs stil riviere en damme voor. Skugter; skuil bedags in digte oewerplantegroei en kom net snags te voorskyn.

Verspreiding

In Suidelike Afrika kom hulle voor vanaf Knysna, al langs die kusstrook wat ooswaarts en noord-ooswaarts strek, oor KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopoprovinsie, Mosambiek en Zimbabwe, asook Noordwes en dele van Namibië , maar die grootste hoeveelheid in die pypsteel van die Okavangodelta in noord-Botswana. Daar is ook afgesonderde groepies langs die kus in die Wes-Kaap en die benede- Garieprivier.

Geluid

As hy opgejaag word, maak hy 'n padda-agtige "kraak".

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Gorsachius leuconotus
  • Engelse naam: "White-backed Night Heron"

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Witrugnagreier IdentifikasieWitrugnagreier HabitatWitrugnagreier VerspreidingWitrugnagreier GeluidWitrugnagreier Ander nameWitrugnagreier Sien ookWitrugnagreier BronnelysWitrugnagreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

E-posGianna MichaelsRubik se kubusKunsmatige intelligensieOligopolieWetenskapWikimedia-stigtingPeter Snyders1200SebraVerkleinwoordAarverkalkingWatersuiweringUitwerking van klimaatsveranderingMantisEjakulasieNeerslagAborsieGasStam (taalkunde)BraaiAarde se atmosfeerGeografie van Suid-AfrikaKoerantOos-KaapKlimaatsverandering in AfrikaJazzVoortrekkersAnilingusPeriodieke tabelIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieDiepaartromboseNagmaalOseaanNelson MandelaTylaWerkersdagTrigeminale neuralgieLys van bekende Suid-AfrikanersKaapstadse waterkrisis 2015-2018EnsiklopedieSkerpioenVoortrekkermonumentSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NarsismeSiya KolisiEtniese groepBrendan PeyperLionel MessiAnale kankerSteve BikoTweede Nuwe JaarRekenaarBewaringstatusDesimale breukeSwartbewussynsbewegingHartaanvalHeuningbyMaanMeervoudJohannes MeintjesUniegebouEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEngelsSlag van BloedrivierAfkortingBelastingGroot GatEkonomieSlag van Cuito CuanavaleJacques LootsInternetSimboolAlliterasieSeksismeGrondwet van Suid-Afrika🡆 More