Die Gorongosa-skulpoortjie (Parakneria mossambica) is 'n varswatervis wat voorkom in die sytakke van die Pungwe- en Buziriviere in Mosambiek.
In Engels staan die vis bekend as die Gorongosa kneria.
Gorongosa-skulpoortjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. mossambica |
Binomiale naam | |
Parakneria mossambica Jubb & Bell-Cross, 1974 |
Die vis se lyf is lenig en silindries met kort vinne. Die basis van die dorsale- en bekkenvinne is reg oormekaar, nader aan die anale vin as die snoet. Die kop is rond en plat aan die onderkant. Die vis is lig van kleur met geelbruin vlekke aan die bokant en aan die sye. Die vis word tot 60 mm lank.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gorongosa-skulpoortjie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.