Gorinchem: Nederlandse munisipaliteit

Gorinchem is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 22 km².

Gorinchem

Gorcum / Gorkum
Munisipaliteit
Die Kriekenmarkt
Die Kriekenmarkt
Vlag van Gorinchem
Vlag
Wapen van Gorinchem
Wapen
Ligging van Gorinchem in Zuid-Holland-provinsie
Ligging van Gorinchem in Zuid-Holland-provinsie
Kaart van Gorinchem-munisipaliteit
Kaart van Gorinchem-munisipaliteit
Koördinate: 51°50′N 4°58′O / 51.833°N 4.967°O / 51.833; 4.967 4°58′O / 51.833°N 4.967°O / 51.833; 4.967
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieGorinchem: Plekke, Munisipale raad, Susterstede Zuid-Holland
Regering
 • BurgemeesterReinie Melissant-Briene (CDA)
Oppervlak
 • Totaal21,93 km2 (8,47 vk. myl)
 • Land18,71 km2 (7,22 vk. myl)
 • Water3,22 km2 (1,24 vk. myl)
Hoogte
−0,5 m (−1,6 ft)
Bevolking
 • Totaal37 632
 • Digtheid2 011/km2 (5 210/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
4201–4213
Skakelkodes0183
Bestuurlike sentrumGorinchem
Webwerfwww.gorinchem.nl
Gorinchem: Plekke, Munisipale raad, Susterstede
Die Dalempoort met in die verte die De Hoop-meule

Gorinchem is 'n vestingstad, wat omstreeks 1000 is gestig en geleë is aan die noordoewers van die Boven-Merwede- en Waal-riviere in die uiterste suidooste van die Alblasserwaard-streek as ook in die uiterste suidweste van die Tielerwaard-streek. Die Linge-rivier vloei in hierdie stad in die Boven-Merwede.

Die munisipaliteit grens in die ooste aan die Gelderse Fort Vuren en aan die suidoostelike oorkant lê die Brabantse vestingstad Woudrichem en die Gelderse Slot Loevestein.

Plekke

Gorinchem · Dalem · De Kooi

Munisipale raad

Verkiesings sedert 2010:

Party Setels
2010 2014 2018 2022
Stadsbelang 1 3 5 5
DemocratenGorinchem 4 4
PvdA 6 5 3 3
VVD 5 3 3 3
CUSGP 2 3 2 2
Gorcum Actief 2 1 2
D66 2 2 2 2
CDA 3 2 2 2
SP 2 3 2 2
GL 2 2 1
Totaal 23 25 25 25

Susterstede

Naburige munisipaliteite

Molenlanden
Hardinxveld-Giessendam Gorinchem: Plekke, Munisipale raad, Susterstede  West Betuwe (GE)
Altena (NB) Zaltbommel (GE)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Gorinchem PlekkeGorinchem Munisipale raadGorinchem SusterstedeGorinchem Naburige munisipaliteiteGorinchem VerwysingsGorinchem Eksterne skakelsGorinchemZuid-Holland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis van die BoererepubliekePaarl GimnasiumPolisieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaPerdebyeMelaatsheidKunsmatige intelligensieSatellietfotoGetalStres in hoërskoolBreinvliesontstekingKuberkrakerPersoonlikheidAnale seksGNU/FDL-lisensieLugbesoedelingHartversakingWiskundige terminologieReënWoestynTweede Nuwe JaarRenaissanceFinale OplossingWater (molekuul)WerkwoordSaartjie BaartmanVolhoubare ontwikkelingChemiese elementBysteekElektriese geleierNedersettingAnneli van RooyenOogproblemeAfro-AmerikanersOntkiemingMetafoorEngelsHulpwerkwoordKoolstofGroot DepressieBosluisbytkoorsSwaweldioksiedEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBraaiVaalrivierJan de WetMalariaHondNeurenberg-verhoreGeografie van Suid-AfrikaHeupvervangingHemelBesemStaalMuishondStereotipeAardbewingSowjetunieFilosofieCounter-Strike (videospeletjie)AppelKrokodilMosesOorlogOnomatopeeSteenkoolMaroela MediaDieregeluideAkademiaVloeistofPornografieGroot vyfByvoeglike naamwoordLeeuRolprent🡆 More