Goodwill Zwelithini Kabhekuzulu

Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu (14 Julie 1948 te Nongoma – 12 Maart 2021) was koning van die Zoeloenasie.

Goodwill Zwelithini
Koning van die Zoeloenasie
Goodwill Zwelithini Kabhekuzulu
Goodwill Zwelithini in 2011
Dinastie Huis van die Zoeloe
Bewind 17 September 196812 Maart 2021
Kroning 3 Desember 1971
Volle naam Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu
Gebore (1948-07-14)14 Julie 1948
Nongoma
Gesterf 12 Maart 2021 (op 72)
Durban, Suid-Afrika
Begrawe 18 Maart 2021
Nongoma, Suid-Afrika
Voorganger Cyprian Bhekuzulu kaSolomon
Opvolger Misuzulu Zulu
Gade Mantfombi Dlamini
Eggenote Sibongile Winifred Dlamini
Buthle MaMathe
Thandikela Jane Ndlovu
Nompumelelo Mchiza
Zola Zelusiwe Mafu
Nakomelinge Misuzulu Zulu e.a.
Kinders 27
Vader Cyprian Bhekuzulu kaSolomon
Moeder Thomozile Jezangani kaNdwandwe

Hy het sy vader, koning Cyprian Bhekuzulu kaSolomon, in 1968 opgevolg. Prins Israel Mcwayizeni KaSolomon het van 1968 tot 1971 as heerser waargeneem terwyl Zwelithini op Sint Helena geskuil het om 'n aanslag op sy lewe te voorkom. Na sy 21ste verjaarsdag en troue, is Zwelithini gekroon as die agtste monarg van die Zoeloes tydens 'n tradisionele seremonie. Dit is op 3 Desember 1971 in Nongoma gehou waar 20 000 mense die seremonie bygewoon het.

Koning Zwelithini sterf op 12 Maart 2021 nadat hy in 'n hospitaal opgeneem is vir diabetes-verwante komplikasies. Gedurende voorbereidings vir sy begrafnis, het die koning se tradisionele eerste minister, Mangosuthu Buthelezi, aangekondig dat Zwelithini aan Covis-19 oorlede is.

Hy is op 7 Mei 2021 deur sy oudste seun Misuzulu Zulu opgevolg.

Verwysings

Voorafgegaan deur
Cyprian Bhekuzulu kaSolomon
Koning van die Zoeloenasie
1968–2021
Opgevolg deur
Misuzulu Zulu

Tags:

12 Maart14 Julie19482021NongomaZoeloes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InhoudLibiëBoeberGeslagsorgaanMieliestronkVerkoueHorlosieBybelvertalingInligtingWladimir PoetinBaardskeerder-spinnekopGooglePaddaFamilie (verwantskap)Koos BekkerSuid-KoreaLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLettergreepSkildklierPaarl GimnasiumISBNCleopatra VIIPersentasieWiskundige terminologieNAVOWaterpokkiesBruin huisslangZack du PlessisPenisGuillain-Barré-sindroomAnglo-BoereoorlogBaltimoreW3CAdolf HitlerMagda van BiljonKoos du PlessisAntarktikaRooikatArabiesHartHoofpynNederlandWayde van NiekerkEuropese Suidelike SterrewagBywoordGriepSeksueel oordraagbare infeksieJan van RiebeeckOnse VaderPaasfeesBasisinkomsteMaselsLys van woestyneAnale kankerHomofoonGesinsdag1991Die BylJeuksiekteDuitse perdebyAmalia UysGawes van die Heilige GeesKolitisEkonomie van Suid-Afrika2024 Japannese Grand PrixLily CarterOntsteking (geneeskunde)LiefdePublieke domeinEmily Hobhouse🡆 More