Gommagutta

Gommagutta is 'n skakering van oranje kleur.

#EF9B0F

Die verfproduk is 'n hars wat 60-80% hars en 15-25% rubber bevat, met klein hoeveelhede essensiële olie van sekere tropiese plante. Dit is gedeeltelik oplosbaar in alkohol, eter en ander organiese oplosmiddels.

Die kleur is intense goudgeel kleur en word gebruik vir waterverf of as drastiese purgeermiddel.

In die skilderkuns is dit hoofsaaklik gebruik as 'n deursigtige geel, vir kleurafdrukke, of selfs vir glasuur. Dit is deur Vlaamse skilders in die sestiende tot die negentiende eeu gebruik, maar as gevolg van die hoë produksiekoste daarvan, het dit later in onbruik verval.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word gommagutta as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #EF9B0F
RGB-kleurmodel (228, 155, 18)
CMYK (0, 35, 94, 6)
HSV (38°, 94%, 94%)

Sien ook

Tags:

Kleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuggieDroogteKinderregteGrasfamiliePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMarsPapegaaieSmall HandsPampoentjiesJo BlackLettergreepKnopiespinnekopSpysverteringstelselPoësieDachshundBoomDigvormNederduitse Gereformeerde KerkVier temperamenteJapan2023Fritz WepperLongDonderstormGenesisLimfvatstelselKopieregInternetErica RhodesZuid-Afrikaansche RepubliekBaltimoreSuikersiekteHerpes simplexRina HugoInstagramSkaapMosambiekMaroela MediaHottentot (vis)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989LandbouVolhoubaarheidGoudAsmaLys van woestyneDieregeluideSenuweestelselNic de JagerLibiëMenseregtedagEstlandHennie MaasLys van kleureVigsMasturbasieGriekelandMarie PentzSteve BikoVerenigde KoninkrykAbstraksie (rekenaarwetenskap)Suider-AfrikaGordelroosWaverGawes van die Heilige GeesSelfmoordVaginaKankerBynier🡆 More