Gom

Gom is 'n klewerige materiaal (gewoonlik 'n vloeistof), wat gebruik word om twee of meer items aan mekaar vas te plak.

Gom
'n Druppel gom.
Gom
Verskillende soorte gomme.

Baie soorte gom is veilig, maar sekere soorte bevat sterk ruikende chemikalieë. Hierdie chemikalieë kan giftig wees en kan breinskade of siekte veroorsaak. Die reuk van gom moet liefs vermy word. As gom vir kinders aangekoop word, moet sekergemaak word dat dit veilig is en nie enige gifstowwe bevat nie.

Gom kan van plantaardige of diereprodukte vervaardig word, of dit kan van olie-gebaseerde chemikalieë kom. Sekere moderne gomme is supersterk en speel 'n belangrike rol in konstruksie en die industrie.

Sien ook

  • Hars, 'n taai, klewerige plantproduk.

Tags:

MateriaalVloeistof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nag van die lang messePuberteitFranse RewolusieDroomBruin menseLys van elemente volgens simboolMusiekPersentasieGooglePersWaterGroot Muur van ChinaMosesStilleweSpreeuHemelvaartAfrikaanse WikipediaWitbloedselDuitsVarkNederduitsch Hervormde KerkWaterbesoedelingSatellietBrendan PeyperPeter SnydersWortelKonsentrasiekampAfrikanersNaaldekokerEeuNoord-KaapJaco JacobsMielieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsJagluiperdProteïenJohannes HahnSeisoenMolekuulVerkragtingDierSeekoeiLeeuByBybelJudaïsmeWater (molekuul)Intensiewe vormUnited Democratic FrontTweede WêreldoorlogGevolge van aardverwarming op oseaneEnsiklopedieRubik se kubusGroot GatHoofstadMuskeljaatkatFiela se kindJohannes MeintjesLandbou in Suid-AfrikaRivierDesmond TutuRob HersovSarel Jacob PretoriusDemokratiese Republiek die KongoWatersuiweringIndustriële RevolusieGenitale vratSeksueel oordraagbare infeksieAarde se atmosfeerStaatstoelaeKaapse florarykErns GrundlingKlimaatJan van RiebeeckSoutsuurGeweldVoornaamwoordLys van Afrikaanse digters🡆 More