Golda Meir

Golda Meir, oorspronklik Golda Meyerson, (1898 - 1978) was 'n Israelse vakbondleier, diplomaat en politikus wat aan die linkse Mapai- en Ha'Avoda-partye behoort het.

Golda Meir
גולדה מאיר (he)
Golda Meir
In 1959

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
16 Julie 1970 – 1 September 1970
Voorafgegaan deur Haim-Moshe Shapira
Opgevolg deur Yosef Burg

Ampstermyn
17 Maart 1969 – 3 Junie 1974
Voorafgegaan deur Yigal Allon (wnd.)
Opgevolg deur Yitzhak Rabin

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
19 Junie 1956 – 12 Januarie 1966
Voorafgegaan deur Moshe Sharett
Opgevolg deur Abba Eban

Minister van Arbeid (en Sosiale Sake)
Ampstermyn
10 Maart 1949 – 19 Junie 1956
Voorafgegaan deur Mordechai Bentov
Opgevolg deur Mordechai Namir

Lid van die Knesset
Ampstermyn
4 Mei 1948 – 10 Junie 1974

Persoonlike besonderhede
Gebore Golda Mabovitch
3 Mei 1898
Kiëf, Russiese Ryk (tans Oekraïne)
Sterf 8 Desember 1978 (op 80)
Jerusalem, Israel
Politieke party Mapai (tot 1968),
Ha'Avoda (Arbeidsparty, 1968-1978),
boonop: HaMa'arakh (Die Belyning, 1969-1978)
Eggenoot/-note Morris Meyerson († 1951)
Kind(ers) 2
Alma mater Universiteit van Wisconsin-Milwaukee

Meir was in die Russiese Ryk gebore, het in 1906 na die Verenigde State van Amerika en in 1921 na die Britse mandaat van Palestina geëmigreer.

Sy was 'n leier van die Joodse vakbond Histadrut, en van 1948 tot 1949 die eerste Israelse ambassadeur in die Sowjetunie.

Meir was vanaf 1949 tot 1956 die minister van Arbeid (en Sosiale Sake), van 1956 tot 1966 die minister van Buitelandse Sake, en van 1969 tot 1974 die vierde eerste minister van Israel gewees. Tydens haar premierskap het die Jom Kippoer-oorlog in 1973 plaatsgevind.

Werk

  • My Lewe, 1975, outobiografie

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Yigal Allon (wnd.)
Eerste Minister van Israel
1969-1974
Opgevolg deur
Yitzhak Rabin

Tags:

18981978Israel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Akira ToriyamaJesus van NasaretWortelkanaalKolitisSkoenlapperPampoentjiesDuitslandDuitsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSixtynse kapelVoedingAngkor WatNierAkroniemLys van bekende Suid-AfrikanersPaarl GimnasiumTurksvyMenseregteAnrich HerbstAdolf HitlerMangelontstekingMaagE-posLiewe HeksieSendelingposisieBosluisPiet ByleveldKruisigingHartversakingSamestellingSeksposisieOlifantRooibokBlourokkeKarpaletonnelsindroomWitbloedselSuikersiekteAkkedisInligtingBoet TroskieAndré SchwartzNoord-KaapRugbywêreldbeker 1987Donker materieTolla van der MerweSally EsterhuizenFilosofieSkilpadKlem-in-die-kaakPsigopatieNieuwoudtvilleSonSelfiePaddaSean CombsVigsHottentot (vis)DundermWeeluisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NagmaalDaggaJohannesburgAardverwarmingAfrika🡆 More