Programmeertaal Go

Go oftewel golang is 'n vrye en oopbron programmeertaal wat deur Robert Griesemer, Rob Pike, en Ken Thompson by Google in 2007 geskep is.

Dit is 'n vertaalde en staties getipeerde taal in die tradisie van Algol en C en het laevlak fasiliteite soos wysers. Ander kenmerke van Go sluit in sy vullisverwydering, beperkte gestruktureerde tipering, geheueveiligheidskenmerke, en CSP-styl konkurrente programmeerkenmerke.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2007C (programmeertaal)GoogleOopbronsagtewareProgrammeertaalVertalerkonstruksieVrye sagteware

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoperGrondsoorteLys van Suid-Afrikaanse musikanteVolhoubaarheidHarry PotterKriekEreksieNuwe TestamentSelfmoordCalviniaVerenigde KoninkrykGesondheidBosluisAborsieNazi-DuitslandBreinvliesontstekingHeuningKrugerwildtuinRieldansKongo-krisisGenitale vratHoenderVeeartsTrappe van vergelykingFrankrykWinterOligopolieDoopVarkLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSlag van Cuito CuanavaleWolfKlimaatveranderingWeskusPaulus van TarsusSonkragBeesvleisKasterolieInternetKappie (skryfteken)SwartrenosterNag van die lang messeDarwinismeLiewe HeksieArmoedeGroepsgebiedewetUnited Democratic FrontWikiquotePoesOogproblemeJohannes HahnDiarreeSlangNagmaalVerkleinwoordLongOnderwerp (taalkunde)LidwoordWikimedia-stigtingVoorvoegselLettergreepBiologieNetbalVrouVoortrekkersIndiëRubik se kubusKaapse florarykPlaattektoniekWater🡆 More