Tv-Reeks Go, Dog. Go!: Amerikaanse / Kanadese kinder-televisiereeks

Go, Dog.

Go! is 'n Amerikaanse/Kanadese kindertelevisiereeks wat deur Morgana Duque vervaardig is. Die reeks is gebaseer op die gelyknamige boek deur P.D. Eastman. Die première was op 26 Januarie 2021.

Go, Dog. Go!
Tv-Reeks Go, Dog. Go!: Lys karakters in Go, Dog. Go!, Episodes, Ontvangs
Gebaseer opGo, Dog. Go! deur P.D. Eastman
OntwikkelaarAdam Peltzman
Regisseur
  • Andrew Duncan
  • Kiran Shangherra
Stemme van
TemamusiekkomponisPaul Buckley
Openingstema"Go, Dog. Go!" deur Paul Buckley, Reno Selmser en Zoe D'Andrea
Komponis(te)Paul Buckley
Land van oorsprong
Oorspronklike taalEngels
Aantal seisoene3
Aantal episodes26 (51 segmente)
Produksie
Uitvoerende vervaardiger(s)
  • Adam Peltzman
  • Lynn Kestin Sessler
  • Chris Angelilli
  • Josh Scherba
  • Stephanie Betts
  • Amir Nasrabadi
Vervaardiger(s)Morgana Duque
Verwerker(s)
  • Ken Mackenzie
  • Gina Pacheco
  • Ryan Valade
Speeltyd24 minute (volledige)
12 minute (segmente)
Vervaardigings-maatskappy(e)
  • DreamWorks Animation Television
  • WildBrain Studios
Vrystelling
Oorspronklike netwerkNetflix
BeeldformaatHDTV 1080p
KlankformaatStereofonie
Oorspronklike vrystelling26 Januarie 2021 (2021-01-26) –
teenswoordig
Eksterne skakels
Webwerf

Lys karakters in Go, Dog. Go!

Barkerfamilie

  • Tag Barker (stem van Michela Luci; Maisie Marsh in die Britse weergawe) 'n oranje hond wat soos 'n beagador ('n kruising tussen 'n beagle en 'n labrador) lyk. Tag is die enigste hond wat in alle episodes en segmente verskyn, en is baie energiek. Sy is goed met die maak van uitvindsels.
  • Ma Barker (stem van Katie Griffin; Petra Letang in die Britse weergawe) 'n laventel hond wat soos 'n beagador lyk. Sy is een van die Pawston-ballonskipvlieëniers en die ma van Tag, Cheddar Biscuit, Gilber, Spike en Yip Barker.
  • Paw Barker (stem van Martin Roach; Jude Owusu in die Britse weergawe) 'n bruin hond wat soos 'n beagador lyk. Hy besit en bestuur die Ding Dong Doorbell-winkel, en is die pa van Tag, Cheddar Biscuit, Gilber, Spike en Yip Barker.
  • Cheddar Biscuit (stem van Tajja Isen; Hannah Hutch in die Britse weergawe) 'n wit stippelhond wat soos 'n beagador lyk. Sy is ’n nar en is mal daaroor om voor mense op te tree, en is die suster van Tag, Gilber, Spike en Yip Barker. Sy ondersteun Tag baie, maar raak dikwels mededingend met haar. Gilber tree gereeld saam met haar op in haar optredes.
  • Spike Barker (stem van Lyon Smith) 'n rooi hond wat soos 'n beagador lyk. Spike het die Race Cadets verlaat om by die Space Cadets aan te sluit, en is die broer van Tag, Cheddar Biscuit, Gilber en Yip Barker. Hy is baie atleties en hou van sport.
  • Gilber Barker (stem van Lyon Smith; James Cartmell in die Britse weergawe) 'n geel hond wat soos 'n beagador lyk. Hy is die skelm een van die Barkers en Tag se "frenemy". Hy is die broer van Tag, Cheddar Biscuit, Spike en Yip Barker. Hy werk dikwels saam met Cheddar Biscuit wanneer sy ook al optree of teen Tag meeding.
  • Grandma Marge Barker (stem van Judy Marshank; Victoria Strachan in die Britse weergawe) 'n ou pers hond wat soos 'n beagador lyk. Sy is die matriarg van die Barker-familie en die ouma van Tag, Cheddar Biscuit, Gilber, Spike en Yip Barker. Sy en Mort bestuur 'n herstelwinkel in Pawston.
  • Grandpaw Mort Barker (stem van Patrick McKenna; Laurie Jamieson in die Britse weergawe) 'n ou beige hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n beagle en 'n basset. Hy bestuur 'n herstelwinkel saam met Marge, en is die oupa van Tag, Cheddar Biscuit, Gilber, Spike en Yip Barker.
  • Yip Barker 'n pers hondjie wat soos 'n beagador lyk. Hy is die broer van Tag, Cheddar Biscuit, Spike en Gilber Barker.

Pooch familie

  • Scooch Pooch (stem van Callum Shoniker; Toby Fullman in die Britse weergawe) 'n klein blou hond wat soos 'n terriër lyk. Scooch is 'n nuwe buurman in die dorpie Pawston (sedert hy van 'n plaas af ingetrek het), en is skamer en terughoudender as Tag. Hy is Tag se beste vriend.
  • Sgt Pooch (stem van Linda Ballantyne) 'n teelkleurige hond wat lyk soos 'n terriër wat Scooch se ma en 'n polisiebeampte in Pawston is.

Herhalende karakters

  • Lady Lydia (stem van Linda Ballantyne) 'n pienk poedel wat in Pawston bekend is vir die meeste hoede van enige hond in die dorp.
  • Gerald (stem van Patrick McKenna) 'n lang blou hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n terriër en 'n groot Deense hond.
  • Muttfield (stem van Patrick McKenna) 'n pers hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n beagador en 'n bulhond. Hy is die towenaar van Pawston.
  • Manhole Dog (stem van Patrick McKenna) 'n beige hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n beagle, 'n basset en 'n Franse bulhond.
  • Sam Whippet (stem van Joshua Graham) 'n blou hond wat soos 'n windhond lyk. Whippet is 'n Pawston-ster, met verskeie oorwinnings op die resiesbaan. Tag verafgod hom.
  • Fetcher (stem van Deven Mack) 'n teelkleurige hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n beagle, 'n poedel en 'n labrador retriever. Fetcher is vandat hy 'n kleintjie was op Ball Island gestrand nadat hy agter sy gunstelingbal aangejaag het.
  • Frank (stem van David Berni; Adam Diggle in die Britse weergawe) 'n geel bebrilde hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n beagle en 'n worshond, en een van Tag se mededingers. Frank is altyd besig om selfsugtige doelwitte te bereik en is die brein van die duo Frank en Beans.
  • Beans (stem van Anand Rajaram; Shubham Saraf in die Britse weergawe) 'n groot groen hond wat lyk soos 'n oud-Engelse skaaphond in 'n vlieënier se vlugpet en een van Tag se mededingers. Beans is 'n idioot, maar goedhartig, en dien dikwels as die uitvoerder van Frank se planne.
  • Mayor Sniffington (stem van Linda Ballantyne) 'n pers hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n beagador en 'n pug. Sy is die burgemeester van Pawston.
  • The Barkapellas drie honde wat harmonieus sing in plaas van praat.
    • Tenor (stem van Paul Buckley) 'n lang oranje hond.
    • Bass (stem van Reno Selmser) 'n kort pers hond.
    • Alto (stem van Zoe D'Andrea) 'n mediumgrootte siaan hond.
  • Wind Swiftly (stem van Ava Preston) 'n pers hond.
  • Tread Lightly 'n blou hond.
  • Doug 'n geel hond.
  • Bernard Rubber (stem van Joshua Graham) 'n klein blou-groen hond.
  • Kit Whiskerton (stem van Zarina Rocha) 'n pers kat.
  • Tom Whiskerton (stem van Paul Braunstein) 'n grys kat.
  • Sandra Paws (stem van Deann DeGruijter) 'n groot ysige blou hond geïnspireer deur Vader Kersfees.
  • Big Dog (stem van Matthew Mucci) 'n lang wit reusehond met groot grys ore.
  • Little Dog (stem van Hattie Kragten) 'n klein pers hond met slap ore.
  • Beefsteak (stem van Tajja Isen) 'n pienk chihuahua en ’n afrigter by die Ruff and Tumble-gimnasium.
  • Leo Howlstead (stem van John Stocker) 'n ou grys hond.
  • Wagnes (stem van Judy Marshank) 'n blou hond wat by Big Bowl Diner werk.
  • Hambonio 'n rooi hond.
  • Coach Chewman (stem van Phill Williams) 'n rooi hond.
  • Gabe Roof (stem van Phill Williams) 'n geel hond.
  • Waggs Martinez (stem van Linda Ballantyne) 'n pers hond.
  • Flip Chasely (stem van Anand Rajaram) 'n bruin hond.
  • Catch Morely (stem van Julie Lemieux) 'n blou hond.
  • Donny Slippers (stem van Jamie Watson) 'n rooi hond.
  • Early Ed (stem van Robert Tinkler) 'n groen hond.
  • Kelly Korgi (stem van Stacey Kay) 'n perskekleurig hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n corgi en 'n shiba inu.
  • Taylee (stem van Manvi Thapar) 'n groenblou hondjie.
  • Chili (stem van Anand Rajaram) 'n groot rooi hond wat lyk soos 'n oud-Engelse skaaphond. Hy is Beans se neef.
  • Rhonda 'n 'n blou hondjie.
  • Franny 'n 'n bruin hondjie.
  • Franny's Mom (stem van Tajja Isen) 'n lentegroen hond.
  • Franny's Dad (stem van Joshua Graham) 'n blou hond.
  • Bowser (stem van Anand Rajaram) 'n blou hond.
  • Cam Snapshot 'n pienk hond.
  • Early Ed (stem van Robert Tinkler) 'n groen hond.
  • Jerry 'n bruin hond.
  • Onlooker Dog (stem van Anand Rajaram) 'n geel hond.
  • Brutus (stem van Patrick McKenna) 'n blou hond.
  • Marcus Worms (stem van David Berni) 'n pienk hond.
  • Darrell 'n blou hond.
  • Dale Mation 'n Dalmatian hond.
  • Truck Driver (stem van Joshua Graham) 'n groen hond.

Episodes

Die reeks bestaan uit 26 episodes:

Seisoen 1 (2021)

Die eerste seisoen debuteer in 26 Januarie 2021.

  1. Welcome to Pawston / Ruff Day on the Job
  2. Dark Park Bark Lark / The Fast and the Curious
  3. Old Dog, New Tricks / Snoozie-Hullabaloozie
  4. Show Dog, Show / Keys to Victory
  5. Pupcakes / Stink or Swim
  6. A Ball for All
  7. Ding Dong Day / Grand Sam
  8. Clucky Day / Take Me Out to the Fetch Game
  9. Dog the Right Thing

Seisoen 2 (2021)

Die tweede seisoen debuteer in 7 Desember 2021.

  1. Snow Dog, Snow
  2. All Paws on Deck / Bonestand and Deliver
  3. Catch Me If You Sam / Toy Driver
  4. Frank and Beans with Chili / Little Hound on the Prairie
  5. Chaser and Chewer / Recipe for Adventure
  6. Raiders of the Lost Bark / Slow Dog Slow
  7. Board Silly / Sing for the Fences
  8. Fast Frank's Fixit / Tail-kwondo
  9. Happy Birthday Pawston

Seisoen 3 (2022)

Die derde seisoen debuteer in 19 September 2022.

  1. Big Dog Job / The Case of the Slobbery
  2. Tag Team / Cattitude Adjustment
  3. Hocus Focus / Furricane
  4. Mom for a Day / Kitty in the City
  5. The Itch to Switch / Mismatched Socks
  6. New Hat, New Tag! / Furry-Tail Ending
  7. Bigpaw, Big Problem / Captain Scooch and Scally-Tag
  8. The Pawston Chewbilee / Don't Go, Cat. Go!

Ontvangs

Resensies

Ashley Moulton van Common Sense Media het die reeks 4 uit 5 sterre gegee.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Tv-Reeks Go, Dog. Go! Lys karakters in Go, Dog. Go!Tv-Reeks Go, Dog. Go! EpisodesTv-Reeks Go, Dog. Go! OntvangsTv-Reeks Go, Dog. Go! VerwysingsTv-Reeks Go, Dog. Go! Eksterne skakelsTv-Reeks Go, Dog. Go!202126 JanuarieAmerikaanseKanadese

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pornografiese akteurVulvaCholeraVoëlJo BlackLongPuberteitVoortrekkermonumentKrokodilIntensiewe vormOm-te-infinitiefkonstruksieSikloonRekenaarNasionale PartyWithaaiWikimedia-stigtingLMonopolieSkaapKlereTerracottaleërMynbouPlae van EgipteKoolstofdioksiedByvoeglike naamwoordOnomatopeeBurgerregteMigrasie van voëlsKoedoeMadison IvyKaapstadMierMorfologie (taalkunde)NaaldekokerGevolge van aardverwarming op oseaneVlag van Suid-AfrikaJan van RiebeeckGrondsoorteReg tot ‘n gesonde omgewingNasionale VrouedagGawes van die Heilige GeesDikdermSpringbokIngenieursweseStaalCovid-19-pandemieMona LisaSiya KolisiSteenkoolWoudRefentse MorakeVarkBeesSwangerskapHemelvaartsdagSelLys van elemente volgens simboolMangelontstekingJeanette FerreiraGeskiedenis van die BoererepubliekeHeupRegeringPeriodieke tabelWet op Bantoe-onderwysOnderwerp (taalkunde)Wêreldwye webGrondbesoedelingWinterOos-KaapNazi-DuitslandAustraliëJeuksiekteSoutsuurTaalElandréDiamant🡆 More