Gloria Foster: Amerikaanse aktrise

Gloria Foster (November 15, 1933 – September 29, 2001) was 'n Amerikaanse aktrise.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Man and Boy (1971) en Leonard Part 6 (1987).

Gloria Foster
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Foster in 1970

Geboorte (1933-11-15)15 November 1933
Chicago, Illinois
Sterfte 29 September 2001 (op 67)
New York Stad
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Lewensmaat Clarence Williams III
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1964–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy het die Oracle gespeel in The Matrix (1999) en The Matrix Reloaded (2003) wat haar laaste rolprent was.

Vroeë lewe

Gloria Foster was gebore op November 15, 1933, in Chicago, Illinois.

Oorlede

Gloria Foster sterf op 29 September 2001, op die ouderdom van 67. Die oorsaak van haar dood was diabetes. Alhoewel sy nie meer getroud is nie, was haar vorige man, Clarence Williams III die een wat haar dood bekend gemaak het.

Filmografie

Rolprente

  • 1964: Nothing But a Man
  • 1971: Man and Boy
  • 1987: Leonard Part 6
  • 1999: The Matrix
  • 2003: The Matrix Reloaded
  • 2004: The Matrix Reloaded Revisited

Televisiereekse

  • 1991: Separate But Equal

Televisierolprente

  • 1972: To All My Friends on Shore
  • 1978: Top Secret
  • 1984: The House of Dies Drear
  • 2001: A History of God

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Gloria Foster Vroeë leweGloria Foster OorledeGloria Foster FilmografieGloria Foster VerwysingsGloria Foster Eksterne skakelsGloria FosterVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondsoorteSamestellende afleidingSeksposisieApokriewe boekeRob HersovTamboraMuishondUitwerking van klimaatsveranderingSkoenlapperMotorvoertuigWhatsAppWikiMaagAssonansieGalileo GalileiKriekEthiopiëHernubare energieDikdermSeksuele opwekkingLien se lankstaanskoenePlae van EgipteBloemfonteinPseudowetenskapGroepsgebiedewetEienaamMorfologie (taalkunde)Winnie Madikizela-MandelaEkonomie van Suid-AfrikaSaartjie BaartmanWaterkringloopBraaiMenseregtedagMonopoly2001Vaginale kankerAfrikaKinderregteNaaldekokerOlimpiese SomerspeleKnieKasteel die Goeie HoopSonnestelselPapierJavaScriptWitbloedselEskomSuurreënLionel MessiSilwerSuid-Afrikaanse InkomstediensCradock-4OrthopteraMenslike seksuele gedragEnsiklopedieAdolf HitlerDiskriminasieDie Stem van Suid-AfrikaAgtervoegselLeeuKappie (skryfteken)Militêre diensplig in Suid-AfrikaRenosterVrystaatSeksueel oordraagbare infeksieDonderstormGeskiedenis (vakgebied)BosluisbytkoorsOnderwerp (taalkunde)SamestellingGeldeenheidNarsismeKangaroeEmfiseemFranse Rewolusie🡆 More