Glasiale Tyd

’n Glasiale tyd of ystyd is ’n tyd (van duisende jare) in ’n ystydperk waarin kouer temperature en meer ysvorming voorkom.

Interglasiale tye, daarenteen, is tye van warmer temperature tussen glasiale tye. Die laaste glasiale tyd het sowat 15 000 jaar gelede geëindig, terwyl die huidige ystydperk steeds voortduur. Die Holoseen-epog is die huidige interglasiale tyd.

Glasiale Tyd
’n Kunstenaarsvoorstelling van die laaste glasiale tyd op sy maksimum.

Kwartêre Ystydperk

In die Kwartêr is die huidige ystydperk van 2,58 miljoen jaar gelede tot nou, en in dié tyd het ’n paar glasiale en interglasiale tye voorgekom.

Laaste glasiale tyd

Die laaste glasiale tyd was die mees onlangse koue periode in die huidige ystydperk, en dit het voorgekom van die Pleistoseen-epog vanaf sowat 110 000 jaar gelede, tot sowat 15 000 jaar gelede. Die ysvorming in dié tyd het gekonsentreer om dele van die Noordelike Halfrond en het verskillende name, na gelang van die streek. Dit het sy maksimum sowat 22 000 jaar gelede bereik.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Glasiale Tyd Kwartêre YstydperkGlasiale Tyd Laaste glasiale tydGlasiale Tyd VerwysingsGlasiale Tyd Eksterne skakelsGlasiale TydEpog (geologie)HoloseenKwartêre YstydperkLaaste glasiale tydTemperatuurYstydperk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erektiele disfunksieBysteekMandalaEnsiklopedieLenteGetalKolorektale kankerTrappe van vergelykingProteaNatuurbewaringPeach van PletzenDoelwitGeslagsgelykheidUnie van Suid-AfrikaVulvaSuiwelprodukLys van Afrikaanse rolprenteGrondwetDuitslandAtletiekByToringJo BlackJavaScriptHondeklipbaaiKaapse VlakteWillie JoubertChristendomAfkortingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOlimpiese SpeleJudaïsmeSharpeville-slagtingHerfsAanpassingskapasiteitSkaakAfrikanerweerstandsbewegingFilistyneWieg van die MensdomMigrasie van diereGedigDansKoperByvoeglike naamwoordAardkorsGautengKindersiektesHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHokkieMusiekJagluiperdSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeMenseregtedagMediese diagnoseJakkalsGezina, PretoriaDistillasieKartografieOutismeMeervoudGenitale vratBernice WestSmaakOnderhandelinge om apartheid te beëindigViëtnamoorlogKalenderVersamelnaamVakbondWolfTerracottaleërCleopatra VIISwawelNamakwalandSeisoenSkisofrenie🡆 More