Gladdeblompeer: Plantspesie

Die Gladdeblompeer (Dombeya cymosa) is 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie.

Die boom se blare is ellipties en gepunt. Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika. In Suid-Afrika is die plant inheems in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Dit kom noord van Oos-Londen, onder die platorand, noordwaarts tot langs die Lebomboberge voor. Die boom se FSA-nommer is 469.

Gladdeblompeer
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Rosidae
(geen rang):
Eurosids II
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Dombeyoideae
Genus:
Spesie:
D. cymosa
Binomiale naam
Dombeya cymosa
Harv., (1862)
Sinonieme
  • Assonia cymosa Kuntze

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Boer (landbou)PretoriaInternetPersentasieVarkNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTelevisieEskomKoperAborsie in Suid-AfrikaDuitslandEllipstekenPerdHarry Herbert CrosbyHartseerYouTubeLys van nedersettings in Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)VloeistofBeroerteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Grondwet van Suid-AfrikaLettergreepChris HaniMeningsverskil oor aardverwarmingAkroniemErfenisKwaZulu-NatalVormBloemfonteinWoordsoortEkotoerismeLuiperdWerkwoordKlimaatsverandering in AfrikaMaanApartheidIranse aanval op Israel in 2024Adolf HitlerSeringboomLieweheersbesieAuschwitz-konsentrasiekampKonsonantRonelda KamferOrale seksKankerWinnie Madikizela-MandelaOrtopedieHeupvervangingDooie SeeMeerKATBeeldspraakNasionalismeMohammedMaagsweerVerlede tydSportSeestroomInfeksieFibonacci-reeksWet op NaturellengrondMetafoorBurgerregteHaasJacobus Hendrik PierneefJaco JacobsSeksueel oordraagbare infeksieNamakwalandMikro-ekonomieVrouSlawernyDemografie van Suid-AfrikaSoortnaamHokkie🡆 More