Gladde Klipkabeljou

Die gladde klipkabeljou (Dermatolepis striolata) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, vanaf Oman suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Smooth rockcod.

Gladde klipkabeljou
Gladde Klipkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Dermatolepis
Spesie:
D. striolata
Binomiale naam
Dermatolepis striolata
(Playfair, 1867)

Identifikasie

Die vis word tot 85 cm lank. Die vis het 'n diep lyf en die kop se profiel is konkaaf. Die lyf is rooi-bruin met verskeie wit vlekke wat onreëlmatig op die lyf voorkom. Daar is ook donker kolletjies oor die hele lyf. Die onvolwasse visse is bedek met klein, bruin-swart kolletjies, party kolletjies vorm kort strepies.

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 5 tot 70 m diep is. Die vis is skaam en skuil gewoonlik naby skeure of grotte. Hulle is gewoonlik alleenlopers en kan soms in klein groepies saamleef. Hulle vreet hoofsaaklik vis.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Gladde Klipkabeljou IdentifikasieGladde Klipkabeljou Sien ookGladde Klipkabeljou BronGladde Klipkabeljou Eksterne skakelGladde Klipkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkosisteemekologieHerpes simplexDawidLys van kleureGerda SteynMIVAuschwitz-konsentrasiekampNatuurbewaringGianna MichaelsDuitsMikro-ekonomieImpakte van toerismeKoolhidraatBuck AngelMenseregtedagDepressie (gemoedstoestand)VerassingKoos du PlessisKunsWinterIndonesiëKolibrieHector PietersonDagroofvoëlsLenteJak de PriesterJan BloukaasRon Thompson (akteur)EnsiklopedieKongo-krisisBiodiversiteitFilippyneVolstruisVersamelnaamTsjeggiesLongSiya KolisiC.J. LangenhovenMetaalDuitse maselsAfrikaanse woordelys en spelreëlsDiarreeVaste stofOnderwysToestand van materieLeeuGeskiedenis van Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)Nelson MandelaWillie JoubertGeslagWoordeboekRassismePersentasieApostelHondNic de JagerPoësieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieNasionalismeLidwoordWitkruisarendProteïenTrianthemaHartMaatskaplike verantwoordelikheidKaaps-Hollandse stylKonjunktivitisSwartbewussynsbewegingBysteekMigrasie van diereLongontstekingPolisieBernice WestOliver TamboSeksueel oordraagbare infeksie🡆 More