Gladblaarbaakhout

Die Gladblaarbaakhout (Greyia sutherlandii) is klein boompie wat in bergagtige dele groei, noord van die Groot-Keirivier deur KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga.

Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.

Gladblaarbaakhout
Gladblaarbaakhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Geraniales
Familie:
Genus:
Greyia
Spesie:
G. sutherlandii
Binomiale naam
Greyia sutherlandii
Hook. & Harv.

Gedurende blomtyd het die boom aanskoulike, rooi, klokvormige blomme wat omtrent 2 cm lank is. Die blomme lok baie insekte omrede dit baie nektar bevat.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LondenRefleksieAkademiaTelkomMangelontstekingNamibwoestynGeldeenheidDurbanDokter2001BloemfonteinBloeddrukNoord-KaapKalsiumWaterkringloopTuberkuloseBlaarWaterbesparing in Suid-AfrikaE-posSeksMotBoelieryLiewe HeksieWilna SnymanHartseerGrondwet van Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalMeervoudKarretjiemenseGrootste rampe in Suid-AfrikaToestand van materieTsoenamiVloeistofKolorektale kankerWet op NaturellengrondMotorvoertuigAfrikaPornografieVenda (taal)MoedersdagVreesFotoOu Apostoliese KerkGalileo GalileiJapie GreylingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Industriële RevolusieMuskietMandalaWapen van Suid-AfrikaDermpoliepGoudkus (streek)TikTokGeldSanskritKunsmatige algemene intelligensieBruin huisslangKunselementeJan van TonderProteaLeonardo da VinciPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHoofstadKoos BekkerLeierskapWêreldboekedagTsongaLionel MessiHulpwerkwoordHector PietersonJeugdagSenuweestelselSkildklierAngolaVoorsetselUnited Democratic Front🡆 More