Giuseppe Conte

Giuseppe Conte (Italiaanse uitspraak: ; gebore 8 Augustus 1964) is 'n Italiaanse juris en politikus wat van 1 Junie 2018 tot 13 Februarie 2021 as die 58ste eerste minister van Italië in die 66ste naoorlogse regering gedien het.

Giuseppe Conte
Giuseppe Conte

Ampstermyn
1 Junie 2018 – 13 Februarie 2021
Vise Luigi Di Maio (2018–19)
Matteo Salvini (2018–19)
President Sergio Mattarella
Voorafgegaan deur Paolo Gentiloni
Opgevolg deur Mario Draghi

Persoonlike besonderhede
Gebore 8 Augustus 1964 (1964-08-08) (59 jaar oud)
Volturara Appula, Italië
Politieke party Onafhanklik
Eggenoot/-note Valentina Fico (geskei)
Olivia Paladino
Kind(ers) 1
Alma mater Sapienza-universiteit
Handtekening Giuseppe Conte

Conte het op 20 Augustus 2019 sy bedanking by President Mattarella ingehandig, na 'n mosie van wantroue in die parlement deur sy onderdane. Hy is egter op 29 Augustus, na oor-en-weer konsultasie, weer deur die president versoek om 'n kabinet saam te stel.

Verwysings

Politieke poste
Voorafgegaan deur
Paolo Gentiloni
Eerste minister van Italië
2018–hede
Sittend
Volgorde van voorrang
Voorafgegaan deur
Roberto Fico
as President van die Italiaanse kamer van onderhoofde
Volgorde van voorrang in Italië
as eerste minister
Opgevolg deur
Giorgio Lattanzi
as president van die konstitusionele hof

Tags:

19648 AugustusEerste minister van ItaliëItaliaansItalië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Provinsies van Suid-AfrikaIngenieursweseBruin menseMieliestronkRugbyWaterbesoedelingRenteKlerePaasfeesTropiese sikloonHomoniemIntensiewe vormKrampAnale seksGeloftedagAluminiumHomofoonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaIndustriële RevolusieMaselsStudievaardighedeSeksposisieWaterkringloopBosluisbytkoorsMenslike skeletDierAustraliëRobbeneilandAfkortingKonjunktivitisMaatskaplike verantwoordelikheidOu Apostoliese KerkBernice WestMikro-ekonomieCleopatra VIISwart menseFotosinteseGroot TrekRekenaarLys van politieke partye in Suid-AfrikaSwartkwasmuishondKunselementeSelfstandige naamwoordLimfvatstelselSinoniemGeldFrederik Willem de KlerkDiamantAkademiaVoorvoegselMiltHartversakingVerenigde State van AmerikaMuishondTrekarbeidHeuningbyPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBlourokkeBiodiversiteitJudaïsmeRacheltjie de BeerPornografiese subgenresSamestellende afleidingKoue OorlogLieweheersbesieMarsAardeGreen PornoWêreldwye webNatuurbewaringSebraTsoenamiKoolstofdioksied🡆 More