Giric

Giric (volle naam: Giric mac Dúngail; Skots-Gaelies: Griogair mac Dhunghail; omstreeks 832-889) was van 878 tot 889 koning van Skotland.

Hy het saam met sy broers- of pleegkind Eochaid regeer. Sy bynaam was Mac Rath ("Seun van Geluk"). Sekere Skotse kroniekskrywers het hom "Gregorius die Grote" genoem en vertel hy het die helfte van Engeland en ook Ierland verower. Ierse annale en Angel-Saksiese geskrifte noem hom egter nie.

Giric
Koning van Skotland
Giric
Dinastie Huis van Alpin
Bewind 878-889
Volle naam Giric mac Dungail
Gebore Omstreeks 832
Gesterf Ná 889
Voorganger Áed
Opvolger Donald II
Vader Donald I

Lewe

Die verwantskap tussen Giric en Eochaid is nie heeltemal duidelik nie. Eochaid word soms Giric se broers- of pleegkind genoem, en soms sy neef of kleinneef.

Eochaid kon nie koning word nie omdat hy deur die vroulike lyn van die Skotse konings afgestam het. Hy het blykbaar met Giric, seun van koning Donald I, saamgespan om koning Áed te vermoor. Giric het Eochaid daarna gedwing om sy heerskappy met hom te deel.

Min is bekend oor die lewe en bewind van Giric en die feite wat wel bekend is, is teenstrydig. Die enigste sekere inligting is dat hy tydens ’n veldslag deur sy broerskind Donald gedood is. Donald het Eochaid daarna verban en die troon bestyg as Donald II.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

832889EngelandEochaidIerlandSkotlandSkots-Gaelies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carike KeuzenkampRassisme in AfrikaPlastiekMielieNG gemeente JansenvilleNaaldekokerWetenskapLongSirkelInflasieKompasHoenderKinkhoesJudaïsmeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaKartografieJo BlackWeskusBevolkingMiskruierVoorsetselSoortnaamMenseregteWes-KaapPussy RiotSpreeuKoolhidraatBek-en-klouseerBeesKwaZulu-NatalPeriodieke tabelMonopolieLys van politieke partye in Suid-AfrikaSelfmoordJan-Willem BreureGeslagsgelykheidVoegwoordGianna MichaelsUnited Democratic FrontFotosinteseHartaanvalSpelerposisies in rugbyJazzKoorsTandbederfDriedimensioneelBrasiliëPaasfeesKommunismeLys van Suid-Afrikaanse musikantePubliekBynierRassismeMark (ekonomie)Refentse MorakeOopbroninhoudMaselsBruto binnelandse produkToerismeTropiese sikloonJohannesburgWetenskaplike metodeSkuinsstreepHemelBesemOseaanSkoolMetaalProvinsies van Suid-AfrikaNederlandsCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGeboorteWekkerAlliterasiePoësie🡆 More