Giorgio Armani

Giorgio Armani (gebore 11 Julie 1935) is 'n Italiaanse ontwerper.

Hy is veral bekend vir sy manspakke, wat baie gesog en peperduur is. Sy bekendste handelsmerke is "Giorgio Armani" en "Emporio Armani". Naas klere sluit sy sakeryk ook brille, horlosies, skoonheidsmiddels, parfuum en juwele in. Sy ontwerpe is bekend vir hul skoon, gestileerde lyne.

Giorgio Armani
Giorgio Armani
Gebore11 Julie 1935
Piacenza, Emilia-Romagna
NasionaliteitItalië
BeroepModeontwerper
Bekend virSuksesvolste Italiaanse ontwerper

Armani is in die Noord-Italiaanse dorpie Piacenza in Emilia-Romagna gebore. Hy studeer aanvanklik medisyne, maar verruil dit later vir fotografie. Hy begin sy maatskappy, Armani, in 1974. In 2001 is hy, met 'n jaarlikse omset van $1,691 triljoen, as die suksesvolste ontwerper wat Italië opgelewer het beskryf.

Giorgio Armani
Armani se plaket op die Rodeo Drive Walk of Style.

In 1996 is Armani saam met verskeie ander mode-ontwerpers van korrupsie aangekla. Hy herstel van die terugslag en word in 2002 tot Goodwill Ambassador vir die Verenigde Nasies se vlugteling-program benoem. In September 2003 is hy in Beverly Hills met die eerste Walk of Style Award vereer vir sy bydraes tot die mode en vermaaklikheidswêreld. 'n Plaket met sy naam daarop is tydens die geleentheid op die nuwe Rodeo Drive Walk of Style aangebring.

Giorgio Armani
Armani in 2009

In 2016 onderneem hy om nie meer pelse van diere in sy modereekse te gebruik nie, maar om na sintetiese alternatiewe oor te skakel.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

11 Julie1935Italië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van lande volgens bevolkingNylrivier (Suid-Afrika)SprokieGeskiedenis van die BoererepubliekeVergelykings (taalkunde)HeuningJodeLys van musiekinstrumenteLika BerningTurksvyEmosieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalEngelsNuwe TestamentAfrikaanse woordelys en spelreëlsNasionale PartyHoërskool OuteniquaBoer Soek 'n VrouJansenvilleBernice WestKoringVratTaalSuid-Afrikaanse RugbyunieWater (molekuul)EjakulasieBosvarkGewone luislangProvinsies van Suid-AfrikaBreingewasKragopwekkingNeologismeKletsrymFilosofieMagda van BiljonSwartbewussynsbewegingKaliforniese KanaaleilandeSonja HerholdtPuberteitMenslike skeletWoordeboek van die Afrikaanse TaalBTWInsekVloeistofBeesLys van Suider-Afrikaanse soogdiereNaboomBiodiversiteitArabiesLeonardo da VinciRooikatSlag van BloedrivierViëtnamAfrikaanse taalleerVoortrekkermonumentKatoenJohannesburgRepubliek van Zoid AfrikaSwart nasionalismeGautengPaddaKommunismeSwawelSywurmSaldanhaXenofobieMuskeljaatkatMaanKarakteriseringKolonialismeVoornaamwoordRugby, WarwickshireSwartwitpensBlourokkeTegnologieFinale Oplossing🡆 More