Gimnasium

'n Gimnasium is 'n plek waar liggaamsoefeninge en -opvoeding plaasvind.

Daarnaas word die woord in Europa ook gebruik om te verwys na instellings wat sekondêre opleiding bied ("hoërskole" in Afrikaans). 'n Aantal Suid-Afrikaanse hoërskole dra ook hierdie naam.

Gimnasium
'n Skool se gimnasium.

Toerusting

Standaardtoerusting wat in 'n gimnasium gevind kan word sluit in:

  • een of meer klimraamwerke teen die muur
  • monteer hakies vir balansbalk en klimtoue
  • 'n Sweedse bank, perd, bok trampolien en matte, hoepels, balle en springtoue
  • Die meeste gimnasiums het ook 'n klankstelsel vir ritmiese gimnastiek

As die gimnasium groot genoeg is, is daar dikwels lyne op die vloer (in verskillende kleure) geplot vir sportsoorte soos vlugbal, handbal, ens.

Verwysings


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeupHoofkarakterPeriodieke tabelCarles PuigdemontAngina pectorisSoortnaamOopbroninhoudAkuutTropiese sikloonVaalrivierSpreeuEk is 'n Afrikaan (toespraak)Geskiedenis van Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleSmeltpuntWes-KaapGoudTopsy SmithAarverkalkingConsolidated B-24 LiberatorXhosaPoësieXenofobieMisdaadromanDie ontstaan van die dramaSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieStaatstoelaeBlaarImpakte van toerismeJakobHartaanvalSatellietSeekoeiTrappe van vergelykingKerrieMondNoord-KaapSuikersiekteNoord-Sotho (taal)ShakaHemelvaartsdagUnited Democratic FrontWikiWillie JoubertSpringbokkeByung-Chul HanNasionalismeGeskiedenis van AfrikaansLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Afrikaanse taalleerVerkragtingElektrodeVersamelnaamAfrikaRugbywêreldbeker 2023ResensieLetterlike en figuurlike taalgebruikPlastiekGrondwetDawidLys van Suid-Afrikaanse musikanteBraaiYouTubeVoortrekkersNelson MandelaVenda (taal)LiefdeOseaanBreinkaartNarsistiese persoonlikheidsteuringWitbankByvoeglike naamwoord🡆 More