Giluwe: Tweede hoogste berg in Papoea-Nieu-Guinee

Die berg Giluwe is op 4 367 m die tweede hoogste berg in Papoea-Nieu-Guinee en die vyfde hoogste piek op die eiland Nieu-Guinee.

Dit is in die provinsie Suidelike Hoogland geleë en is 'n ou skildvulkaan met uitgestrekte graslande. Dit het twee pieke, met die sentrale piek op 4 367 m wat die hoogste is en 'n oostelike piek sowat 2 km van daar teen 4 300 m. Giluwe is die hoogste vulkaan op die Australiese kontinent en Oseanië, en is dus een van die Vulkaniese Sewe Kruine.

Giluwe
Die berg Giluwe van Ialibu af. Die berg Giluwe van Ialibu af.
Ligging Suidelike Hoogland, Papoea-Nieu-Guinee
Hoogte 4 367 meter bo seevlak
Prominensie 2 507
Koördinate 6°02′36″S 143°53′12″O / 6.04333°S 143.88667°O / -6.04333; 143.88667 143°53′12″O / 6.04333°S 143.88667°O / -6.04333; 143.88667
Bergtipe Uitgedoofde skildvulkaan
Laaste uitbarsting ~220 000 jaar gelede
Ligging van Giluwe op 'n kaart (Papoea-Nieu-Guinee)
Giluwe
Giluwe
Die ligging in Papoea-Nieu-Guinee.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Giluwe: Tweede hoogste berg in Papoea-Nieu-Guinee  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Australië (kontinent)BergGraslandNieu-GuineeOseaniëPapoea-Nieu-GuineeSkildvulkaanVulkaniese Sewe Kruine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deelteken en umlautBernice WestLeonardo da VinciHibernasieManie LibbokMagneetSwawelMartin Luther King jr.Sarel Jacob PretoriusMaagDiatomiese molekuulDemokratiese Republiek die KongoBreinAnrich HerbstBybelDoelwitJeuksiekteCleopatra VIIOlifantStereotipeHeidelberg, GautengStellenboschKaapse florarykVarkHartaanvalRooibokAustraliëKnopiespinnekopSkilpadKrokodilWetenskaplike klassifikasieGenitale vratKolitisBrendan PeyperSeksuele penetrasieTermietTegnologieTafelbergApartheidAngina pectorisAppel (sanger)IngenieursweseAnale seksGeweldTandbederfLys van Afrikaanse digtersJohannesburgElandréOraniaOmgewingsbeheerNatuurbewaringGalileo GalileiIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieFotosinteseVolhoubaarheidKunsmisTeam Fortress 2VlinderYsterBrittany Ashton HolmesBeesNasionalismeSlangNelson MandelaWaarheid-en-versoeningskommissieMaatskappyGeboorteLeierAfrikaanse TaalmonumentProstaatkankerBek-en-klouseerMateriaalBoelieryC. Louis LeipoldtWatersuiwering🡆 More