Giacomo Casanova

Giacomo Girolamo Casanova (Italiaans: ; 2 April 1725 – 4 Junie 1798) was 'n Italiaanse avonturier en skrywer van Venesië.

Hy was so beroemd daarvoor dat hy baie vroue bemin het, dat sy naam met die kuns van verleiding geassosieer word.

Giacomo Casanova
Giacomo Casanova
Gebore
Giacomo Girolamo Casanova

2 April 1725
Sterf4 Junie 1798 (op 73)
NasionaliteitRepubliek van Venesië
BeroepAvonturier en skrywer
Bekend virHistoire de ma vie
Ouer(s)Gaetano Giuseppe Casanova
Zanetta Farussi

Sy outobiografie, Histoire de ma vie (Storie van my lewe), word as een van die mees outentieke bronne van gebruike en norme van die Europese sosiale lewe gedurende die 18de eeu beskou.

Verwysings

Tags:

172517982 April4 JunieItaliaansItaliaanseVenesië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterstofNasionale PartyOutismeFinansiële staatWetenskapJeanette FerreiraGewone breukeJan van TonderAngolese BurgeroorlogMorfologie (taalkunde)SpringbokLodewyk XVI van FrankrykLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMiddelmisbruikWinnie Madikizela-MandelaIntensiewe vormSoweto-opstandHokkieSpringbokkeKongo-krisisMIV/vigs in Suid-AfrikaCounter-Strike 2Gewasboerdery in Suid-AfrikaAanpassingskapasiteitVerkleurmannetjieVolstruisAbsolute monargieSeptimius AwardsRenteAnti-inflammatoriese middelGeslagWolfLionel PetersonStaalVierkantswortelReg tot ‘n gesonde omgewingBeesWoordeboek van die Afrikaanse TaalSkildklierKoppeltekenSeksuele opwekkingDesmond TutuMondVeelvoudige sinWiskundeSteenkool in Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieWerkloosheidSelfoonKaaps-Hollandse stylAkuutNierKrugerwildtuinUitwerking van klimaatsveranderingSlag van BloedrivierByLys van nedersettings in Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentVerbondsarkTreinAngssteuringGeloftedagOntbossingFilistyneOnderhandelinge om apartheid te beëindigLangste woordBreinkaartGoogleNaaldekokerResensiePinksterKriekDiskriminasieMaag🡆 More