Die gewone willie (Andropadus importunus) is 'n sangvoël wat deel van die familie van tiptolle is.
Die voël leef in kusstruike, woudblaredakke en rande, in dig beboste valleie en waterlope aan die suid- en ooskus en onmiddellike binneland van Suid-Afrika. Die voël word tot 20 cm lank.
Gewone willie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Andropadus |
Spesie: | A. importunus |
Binomiale naam | |
Andropadus importunus (Vieillot, 1818) | |
verspreiding |
Die voël is valerig olyfbruin met wit oë. Hulle kom een-een of in pare voor maar word min gesien omdat hulle digte beskutting verkies. Hulle vreet bessies en vye.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gewone willie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.