Gewone Troupant

Die Gewone troupant (Coracias caudatus) is 'n algemene standvoël in savanne.

In Engels staan die voël bekend as die Lilac-breasted Roller.

Gewone troupant
Gewone Troupant
Roep van 'n voël in vlug
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. caudatus
Binomiale naam
Coracias caudatus
Linnaeus, 1766

Identifikasie

Die voël is 29 cm lank en 37 cm met die middelstert ingesluit. Die volwasse voël het gepunte stertvere, die kroon, agternek en mantel is turkoois en die bors is ligpers. Die langstertvere val uit in die winter wanneer die voël verveer. Die jong voël is valer en het nie verlengde stertvere nie. Dit word onderskei van die Europese troupant deur dat die kop en snawel kleiner en die slagvere blou en nie swart is nie.

Die voël sit oop en bloot en dikwels op telefoondrade.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Gewone Troupant IdentifikasieGewone Troupant FotogaleryGewone Troupant Sien ookGewone Troupant BronGewone Troupant Eksterne skakelsGewone Troupant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wes-KaapKomplementêre kleureGeslagEkostelselKinderregteJaco JacobsChristendomArmoedeNaaldekokerSkarlakenkoorsAardkorsGewone tarentaalMenslike skeletBateBybelVlekvrye staalMynbouKunsmatige intelligensieOu Apostoliese KerkOogproblemeErfenisdag (Suid-Afrika)WelwitschiaMorfologie (taalkunde)Wapen van Suid-AfrikaAnette EngelbrechtJodeVoorvoegselSkoenlapperNazi-DuitslandSekondêre sektor van die ekonomieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDemokrasieHoutKapitalismeTropiese huisgeitjieTropiese sikloonGemeenskapsorganisasieMetaalOrthopteraKankerKolorektale kankerJagluiperdOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPolisieRuslandTegnologieHartWiki CommonsTweede VryheidsoorlogSwart menseMateriaalReënMuskietBeeldspraakTuisbladHomoniemAfkortingKoolstofWieg van die MensdomEngelandNiemetaalYstertydperkStadLetterkundeSatanismeEskomSokkerGedigMalariaBiologieHoërskool Sentraal, BloemfonteinMark (ekonomie)BotswanaLugbesoedelingGoudkus (streek)BoomPlastiek🡆 More