Gewone Spekvreter

Die Gewone spekvreter (Cercomela familiaris) is 'n algemene standvoël in mesiese en halfdorre gebiede, en toon 'n voorkeur vir klipperige plekke in bosveld- en oop boomveldgebiede.

Elders is hulle meer gelokaliseer. Die voël is 15 cm groot en weeg 14 - 26 gram. Die spesie word byna regdeur Namibië en Suid-Afrika, en tot noord van die ewenaar in Oos-Afrika aangetref. 'n Opvallende gedragskenmerk is die vinnige oop- en toevou van die vlerke wanneer dit op 'n wagpos sit. In Engels staan die voël bekend as die Familiar chat.

Gewone spekvreter
Gewone Spekvreter
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. familiaris
Binomiale naam
Cercomela familiaris
(Stephens, 1826)
Sinonieme

Oenanthe familiaris

Gewone Spekvreter
Die nominaatsubspesie op Tafelberg, een van vier subspesies wat in Suid-Afrika erken word.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Harry PotterKultuurNeurenberg-verhoreSirkusSkilpadOligopolieKoos KombuisJohan BadenhorstGeskiedenis van die BoererepubliekeRooibokGianna MichaelsKasteel die Goeie HoopWiki CommonsGreen PornoAfrikaanse WikipediaEngelsEkonomiese sektorLys van Suid-Afrikaanse skrywersOntkiemingSelfstandige naamwoordNiersteenNylrivier (Suid-Afrika)WaterkringloopMaselsNkosi Sikelel' iAfrikaCarike KeuzenkampHeelgetalMenslike skeletKoorsblaarTsoenamiOranjerivierSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieDemi Lee MooreKunsmatige algemene intelligensieSeksuele stimulasieDonderstormVerantwoordelikheidLikkewaanVerkoueAdolf HitlerTropiese sikloonHomoniemByeboerderyRoossenekalMaroela MediaWoestynNierVeeartsOnderwerp (taalkunde)KolitisKarooCarles PuigdemontSelfmoordDrinkwatervoorsieningKongo-krisisHoërskool OuteniquaMusiekPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAtoomDansISO 3166-2Leonardo da VinciEkonomieLandbouWebblaaierStereotipeLys van oseane, seë en mereJeuksiekteMuskietWerkwoordRugby🡆 More