Gewone Kraaibessie

Die gewone kraaibessie (Searsia pentheri, voorheen Rhus pentheri) is 'n klein bosveldboom wat ook in doringveld en droë struikbos voorkom vanaf Grahamstad noordwaarts tot by die Olifantsrivier in Limpopoprovinsie.

Dit kom ook voor in Eswatini en Mosambiek.

Gewone kraaibessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. pentheri
Binomiale naam
Searsia pentheri
(Zahlbr.) Moffett (2007)
Sinonieme
  • Rhus cuneata N.E.Br.
  • Rhus pentheri Zahlbr.

Die boom kom nooit in sandgrond voor nie. Die blare is dun, donkergroen aan die bokant en baie ligter aan die onderkant.

Die boom se FSA-nommer is 391.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desmond TutuJavaScriptGeweldTamatieTropiese sikloonAgorafobieKnopiespinnekopSnoekerLettergreepOorkruipersVleilandBoet TroskieKoos BekkerJeugdagSelfstandige naamwoordSekelvin-ghieliemientjieIdioomSosiale mediaDataverwerkingSeksueel oordraagbare infeksieVergelykings (taalkunde)IndonesiëHipertensieSeksMetaalNederduitse Gereformeerde KerkSimboolAfrikanersKlem-in-die-kaakCarles PuigdemontDuitslandAboriginesSkildklierRodiumBaardskeerder-spinnekopBergen-Belsen-konsentrasiekampSpierdistrofieBonné de BodPortugeesRuteniumSelfieMonopolieNagmaalStaalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Rooms-Katolieke KerkAuschwitz-konsentrasiekampHorlosieLidwoordKaliumAppel (sanger)Vlag van Suid-AfrikaFilippynePersoon (taalkunde)JapanBTWHeuningbyGasLemoenduifRussiesMeervoudAardeVolksrepubliek ChinaSuid-Afrikaanse GrensoorlogOmtrek, oppervlakte en volumeWoordeboekVlekvrye staalNuwe TestamentKwaZulu-NatalVoorsetselGalblaasAnale kankerMaterieVeelvoudige sinLys van Afrikaanse televisiereeksePornografiese subgenresDistrik Ses🡆 More