Gewone Drolpeer: Plantspesie

Die gewone drolpeer (Dombeya rotundifolia) is 'n boom wat noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal voorkom.

Die boom staan ook bekend as die blompeer. Die boom se FSA-nommer is 471.

Gewone drolpeer
Gewone Drolpeer: Beskrywing, Verspreiding, Galery
Gewone Drolpeer: Beskrywing, Verspreiding, Galery
Met somerloof en lentebloeisels
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Dombeya
Spesie:
D. rotundifolia
Binomiale naam
Dombeya rotundifolia
(Hochst.) Planch.
Sinonieme
  • Dombeya damarana K.Schum.
  • Dombeya densiflora Planch. ex Harv. & Sond.
  • Dombeya dinteri Schinz
  • Dombeya multiflora Planch.
  • Xeropetalum minus Endl.
  • Xeropetalum multiflorum Endl.

Beskrywing

Die blare is amper rond, redelik grof, donkergroen aan die bokant en liggroen aan die onderkant. Dit is gewoonlik een van die eerste bome wat in die lente blom; die bloeisels is gewoonlik wit maar kan ook ligpienk wees. Die blomme verwelk gou maar die kroonblare val nie af nie. Hulle bly aan die boom en word later vlerke aan die ryp vrugte.

Verspreiding

Die boom is inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Gewone Drolpeer BeskrywingGewone Drolpeer VerspreidingGewone Drolpeer GaleryGewone Drolpeer Sien ookGewone Drolpeer VerwysingsGewone Drolpeer BronneGewone Drolpeer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waarheid-en-versoeningskommissieSekondêre sektor van die ekonomieDuitslandNederlandAngolese BurgeroorlogBTWHindoeïsmeAardverwarmingHector PietersonDuitse maselsResensieBevolkingMalariaKameelperdAtletiekRudi ClaaseDemografie van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGrondsoorteKongo-krisisBybelJohannes MeintjesOrthopteraDansCalviniaGeslagsgelykheidVlekvrye staalLys van Afrikaanse skrywersBeesOorkruipersAnglo-BoereoorlogMuishondMaatskaplike verantwoordelikheidSkoenlapperMetafoorLTelkomSeegolfVermenigvuldigingBloeddrukChemiese elementAnrich HerbstOnderwerp (taalkunde)KunselementeGeelhoutHomoniemMikro-ekonomieUnited Democratic FrontPaddaVars waterWoudCarike KeuzenkampBernice WestApartheidJavaScriptLys van kinderspeletjiesLys van elemente volgens simboolMuskeljaatkatErosietipesWet op NaturellengrondNierDemi Lee MooreWright-broersWhatsAppSeksuele penetrasieNicole StraussVerstedelikingSatellietfotoLeeudoringstad-spoorwegrampVulkaanTerracottaleërMorfeemOnderwysLodewyk XVI van FrankrykLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGeelsug🡆 More