Gevlekte Klopkloppie

Die Gevlekte klopkloppie (Cisticola textrix) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in kortgrasveld, beweide landerye en laaglandfynbos.

Hulle is onopvallend buite die broeiseisoen en vlieg ver wanneer hulle opgejaag word. Die voël is 10 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cloud Cisticola.

Gevlekte klopkloppie
Gevlekte Klopkloppie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Cisticola
Spesie:
C. textrix
Binomiale naam
Cisticola textrix
(Vieillot, 1817)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse WikipediaNederlandsVerkoueKoos BekkerKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)Parlement van Suid-AfrikaISimangaliso-vleilandparkLys van hoofstedeNapoleon BonaparteChristiaan BarnardEkostelselVerdampingVerantwoordelikheidGeslagViëtnamoorlogMiddeloorontstekingKwaZulu-NatalGeskiedenis van Suid-AfrikaBeesagtigesEienaamFiksieBestuiwingSamestellingKrugerwildtuinDuitsKwikNoord-KaapHoutSuid-Afrikaanse PolisiediensBeurtkragHorlosieGriepBosluisEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKunsmatige algemene intelligensieHondHormoonsiekteKankerBywoordBoomOnderwysWes-IndiëNiersteenAartappelNic de JagerBysteekSinoniemRumatiekTransatlantiese slawehandelWeefselVarkgriepVoedselverwerkingMondKarooDonderstormLys van kleureCorioliskragSeringboomKonjunktivitisMonumentAnglisismeLuiperdOrtopedieAntoniemAustraliëMaagsweerChris HaniKasteel die Goeie HoopElon MuskEkonomieEkotoerismeMagneetLetterlike en figuurlike taalgebruikSuider-AfrikaLærdal-tonnelVolhoubare ontwikkelingWatersuiweringLandbou🡆 More