Gettysburg

Gettysburg is 'n munisipaliteit in die deelstaat Pennsilvanië met 'n belangrike geskiedkundige agtergrond.

Die Slag van Gettysburg het 1 tot 3 Julie 1863 hier plaasgevind tydens die Amerikaanse Burgeroorlog. Die stad is in 1780 gestig deur generaal James Gettys en was eers Marsh Creek Settlement genoem. Op 19 November 1863 het Abraham Lincoln sy beroemde Gettysburg-toespraak hier gemaak nadat hy genooi was na die opening van die Nasionale Begraafplaas. Daar is 'n monument opgerig op die plek. In 1895 was die slagveld as 'n nasionale militêre park verklaar. Die hele slagveld is uitgemerk om die verloop van die slag aan te dui. Daar is ook ander monumenete onder andere 'n standbeeld van generaal Robert E. Lee op 'n perd en die Eternal Light Peace Monument met 'n vlam wat altyd brand. Daar is ook vyf museums wat die Burgeroorlog dek.

Gettysburg
Borough
Gedenkteken, wat aan die Slag van Gettysburg herinner
Gedenkteken, wat aan die Slag van Gettysburg herinner
Gettysburg is in die Verenigde State
Gettysburg
Gettysburg
Koördinate: 39°49′42″N 77°13′56″W / 39.82833°N 77.23222°W / 39.82833; -77.23222 77°13′56″W / 39.82833°N 77.23222°W / 39.82833; -77.23222
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
DeelstaatGettysburg Pennsilvanië
CountyAdams
Stigting1780
Inkorporasie1806
Regering
 • BurgemeesterWilliam Troxell
Oppervlak
 • Totaal4,3 km2 (1,7 vk. myl)
 • Land4,3 km2 (1,7 vk. myl)
 • Water0 km2 (0 vk. myl)
Hoogte
170 m (558 ft)
Bevolking
 • Totaal7 620
 • Digtheid1 770,9/km2 (4 587/vk. myl)
TydsoneUTC-5 (EST)
 • SomertydUTC-4 (EDT)
Poskode
17325
Skakelkodes717 Vervang: 334,337,338,339.
Webwerfwww.gettysburg-pa.gov

Bron

  • Collier's Encyclopedia Crowell-Collier Educational Coportaion, Vol. 11, bladsy 75, 1971.

Tags:

Abraham LincolnAmerikaanse BurgeroorlogDeelstate van die Verenigde State van AmerikaPennsilvaniëPerdRobert E. Lee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele identiteitLughaweAkkedisMenseregteGeografie van Suid-AfrikaBrongitisPornhubSuid-Afrikaanse randGasa-Israel-konflik van Oktober 2023Peach van PletzenPablo PicassoPneumatikaMenseregtedagBoet TroskieTuisbladKweekhuiseffekStresAnneli van RooyenGeestesteuringAppelUilWoordeboek van die Afrikaanse TaalDeelteken en umlautEnkelvoudige sinNathaniel RothschildHerbivoorNuwe Ekonomiese BeleidGeweldLettergreepWoudGordelroosRassismeXenofobie in Suid-AfrikaMapungubweSuid-Afrikaanse InkomstediensVincent van GoghGeografiese inligtingstelselBoeddhismePuberteitGoudDie BylWalvisSuid-Afrikaanse PolisiediensInkomstebelastingVraag en aanbodOseaanSpierMuishondSwartrenosterBladwisselendVormVanadiumWeeluisWiskundePersentasieEienskappe van binêre bewerkingsBTWHipertensieOlifantLiefdeLongontstekingVoedingGewone seekatKankerJudaïsmeKrieketNoord-AmerikaNarsistiese persoonlikheidsteuringEmosieArmoedeverligtingMaagsweerDepressie (gemoedstoestand)RotskunsEerste WêreldoorlogDoziAardverwarmingMansa Musa🡆 More