Gestreepte Snellervis

Die Gestreepte snellervis (Xanthichthys lineopunctatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Port Alfred.

In Engels staan die vis bekend as die Striped triggerfish.

Gestreepte snellervis
Gestreepte Snellervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Xanthichthys
Spesie:
X. lineopunctatus
Binomiale naam
Xanthichthys lineopunctatus
(Hollard, 1854)

Identifikasie

Die vis word tot 30 cm lank. Die vis het 'n groot geronde bors en 'n liggrys lyf waarop donker horisontale strepies aan die bokant en kolletjies aan die onderkant voorkom. Die boonste gedeelte van die kop is grysbruin met drie horisontale blou na bruin strepe op die wange. Beide die dorsale- en analevinne se basisrant is swart. Die stertvin het 'n prominente rooibruin rant.

Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 20 tot 60 m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers maar kan ook in klein, los groepies voorkom. Die vis vreet plankton wat bo die riwwe dryf. Die spesie is seldsaam.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Gestreepte Snellervis IdentifikasieGestreepte Snellervis Sien ookGestreepte Snellervis BronGestreepte Snellervis Eksterne skakelGestreepte Snellervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerNeerslagJohannesburgVryheidsdagTreinBernice WestSlawernyOlimpiese SomerspeleElon MuskLys van Afrikaanse skrywersKommunismeBurgerregteProstaatkankerBrandmondsindroomOos-KaapLys van visseVoedselkettingSoortnaamKoolstofdioksiedJaarBreinkaartProteaInentingDiepaartromboseNag van die lang messeMetafoorRookgewoonteAardbewingLSnaarinstrumentDeelwoordSeegolfDramaSteenkool in Suid-AfrikaGenitale vratMisdaadDrakensbergeHeupWoordeskatSwart nasionalismeTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)HoofpynTierLys van bekende Suid-AfrikanersGordelroosPussy RiotSeevlakstygingCheslin KolbeEmfiseemSwangerskapLuiperdLandbouSpelerposisies in rugbySomerHigiëneSwart menseEkologieResensieDikdermToringBiodiversiteitVerenigde KoninkrykMensLongontstekingVryheidsmanifesAsiëFrederik Willem de KlerkSuid-Afrika-WetDiskriminasieMobutu Sese SekoSikloonWortelAbstraksie (rekenaarwetenskap)AkroniemKorrupsieApostoliese GeloofsbelydenisTandbederf🡆 More