Gestreepte Galjoen

Die Gestreepte galjoen (Dichistius multifasciatus) kom voor in die suid- en ooskus van Suid-Afrika en ook aan Madagaskar.

In Engels staan die vis bekend as die Banded galjoen. Die vis kan 'n lengte van tot 35 cm bereik en 1.7 kg swaar word. Die vis is bruin/swart met 15-20 bruin vertikale strepe en hou meer van die warmer waters. Kom voor in onstuimige rotsstrande.

Gestreepte galjoen
Gestreepte Galjoen
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. multifasciatus
Binomiale naam
Dichistius multifasciatus
(Pellegrin, 1914)

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YsterBeurtkragMIV/vigs in Suid-AfrikaSpringbokVerkoueRefentse MorakeDikdermSpreeuLarry PageJohannes HahnMenseregtedagReënDieregeluideLandbouHartversakingNoord-KaapSeksueel oordraagbare infeksieDataverwerkingRobbeneilandSkerpioenChristendomPornhubSinkAfro-Amerikaners7de LaanInsekTeam Fortress 2Reg tot ‘n gesonde omgewingOraniaMierIronieLys van Griekse mitologiese figureDroogteLionel MessiHipoteseKatoenPornografieLeestekenWikiquoteBysteekSkoenlapperAfrikaanse woordelys en spelreëlsBoor (element)TsoenamiHulpwerkwoordVryheidsmanifesEmfiseemFabelVoornaamwoord2001SwawelOnderwysMaroela MediaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018AppelAardedagWoordsoortPoësieDigvormRenaissanceFanie ViljoenWeer (meteorologie)PampoentjiesVolhoubaarheidNic de JagerHeidelberg, GautengAfvalbestuurProstaatkankerGeslagsgelykheid23 AprilVergelykings (taalkunde)United Democratic FrontHokkieMuishondReënspinnekopKlavier🡆 More