Gestreepte Borseltand

Die Gestreepte borseltand (Ctenochaetus striatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Lined bristletooth.

Gestreepte borseltand
Gestreepte Borseltand
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Acanthuroidei
Familie:
Subfamilie:
Acanthurinae
Genus:
Ctenochaetus

(Gill, 1884)
Spesie:
C. striatus
Binomiale naam
Ctenochaetus striatus
(Quoy & Gaimard, 1825)
Sinonieme
  • Acanthurus argenteus (Quoy & Gaimard, 1825)
  • Acanthurus ctenodon (Valenciennes, 1835)
  • Acanthurus flavoguttatus (Kittlitz, 1834)
  • Acanthurus ketlitzii (Valenciennes, 1835)
  • Acanthurus kettlitzii (Valenciennes, 1835)
  • Acanthurus striatus (Quoy & Gaimard, 1825)
  • Acronurus argenteus (Quoy & Gaimard, 1825)
  • Ctenodon ctenodon (Valenciennes, 1835)
  • Ctenodon cuvierii (Swainson, 1839)

Voorkoms

Die vis se kop, lyf en vinne is donker bruin met verskeie horisontale dowwe blou strepe op die lyf, die dorsale en anale vinne. Daar is helder oranje kolletjies op die voorkop en die pektrale vinne is geel. Visse in broeityd is bleek van kleur met swart rante op die bekken en anale vinne en om die mond. Die vis word tot 26 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraal en rotsriwwe in water wat 2 – 25 m diep is en vreet alge en detritus. Hulle word dikwels in groot groepe saam gesien en kan leef in akwariums wat baie alge in het.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Gestreepte Borseltand VoorkomsGestreepte Borseltand HabitatGestreepte Borseltand Sien ookGestreepte Borseltand BronGestreepte Borseltand VerwysingsGestreepte Borseltand Eksterne skakelGestreepte Borseltand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ronelda KamferEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaVaginale kankerAfleiding (taalkunde)SokkerVraag en aanbodBlourokkeMiljardMadison IvyPornhubRenaissanceSwawelOm-te-infinitiefkonstruksieSteve BikoRudi ClaaseLionel MessiRelatiwiteitsteorieRomanYstertydperkHector PietersonDikdermDokterRugbyMangelMenstruasieWêreldwye webSelUKhahlamba-DrakensbergparkHernubare energieNatuurDieregeluideAfrikanersOnderwerp (taalkunde)TegnologieProstaatkankerKaapse VlakteLys van veltoestandeTienie HollowayWoordeskatBorskankerYouTubeWetenskapRina HugoCleopatra VIIMasturbasiePeach van PletzenAnrich HerbstWaterbesparing in Suid-AfrikaVryheidsmanifesYsterTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)FeminismeOlimpiese SomerspeleNedersettingAluminiumErfenisdag (Suid-Afrika)AlkoholismeMieliestronkSnaarinstrumentPankreasPlastiekLidwoordSkrywerKonsonantDuitse maselsKaapstadKommunikasieWisselkoersLugbesoedelingSenuweestelselMiltLys van politieke partye in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereEngeland🡆 More