Gesproete Valkvis

Die gesproete valkvis (Paracirrhites forsteri) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Blackside hawkfish.

Gesproete valkvis
Gesproete Valkvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Paracirrhites
Spesie:
P. forsteri
Binomiale naam
Paracirrhites forsteri
(Schneider, 1801)

Identifikasie

Die vis word tot 22cm lank en is een van die grootste van die valkvisse. Die vis kleur varieer maar oor die algemeen is die voorste gedeelte van die lyf rooi- of donkerbruin. Die lyf word meer donkerder na die agterkant toe. Daar is 'n breë wit tot geel horisontale streep deur die middel van die sye en daar is ook een net onder die dorsale vin. Die kop is bedek met digte klein rooi tot swart spikkels. Die onvolwasse visse varieer ook maar is oor die algemeen rooibruin en meer donkerder na die agterkant. Die pens is wit.

Die vis leef in rotsagtige gebiede en aflandige riwwe in water wat 6 tot 35 m diep is. Hulle alleenlopers en word gesien net bo koraal takke vanwaar hulle klein vissies en skaaldiere aanval.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel


Tags:

Gesproete Valkvis IdentifikasieGesproete Valkvis Sien ookGesproete Valkvis BronGesproete Valkvis Eksterne skakelGesproete Valkvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sosiale mediaAustraliëSamestellingOligopolieAngina pectorisNeonOntdekking van goud in Suid-AfrikaKontinentBrendan PeyperSkooluniformLionel PetersonChemiese verbindingHeks van HexrivierLugbesoedelingAvbobBybelBreinkaartKappie (skryfteken)RuslandTuberkuloseVingerseksAlliterasieHondKoringLys van Suid-Afrikaanse digtersWiki CommonsEreksieSelfoonDroogteKlem-in-die-kaakMenstruasieBosluisbytkoorsKlimaatsverandering in AfrikaDokterKaartSosiale ordeGeslagsgelykheidMielieKweekhuisgasKunsmatige algemene intelligensieOmgewingsbeheerReënspinnekopLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Impakte van toerismeGemeenskapsorganisasieTussenwerpselLetterkundeHorlosieKarooFossielbrandstofOos-KaapMiddelmisbruikHartIndiëVerdampingThabo MbekiErfenisdag (Suid-Afrika)TelevisieVarkWitrenosterAnilingusPlaattektoniekVryheid van spraakLys van kinderspeletjiesHemelvaartDriedimensioneelDeelteken en umlautLieweheersbesieTatoeëermerkDiepaartromboseKoue OorlogKoperKatDier🡆 More