Gespikkelde Snapper

Die Gespikkelde snapper (Lutjanus rivulatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Oman tot by Kasouga naby Port Alfred.

In Engels staan die vis bekend as die Speckled snapper.

Gespikkelde snapper
Gespikkelde Snapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Lutjanus

Spesie:
L. rivulatus
Binomiale naam
Lutjanus rivulatus
Sinonieme

Voorkoms

Die vis se lyf is bruin aan die bokant en silwerbruin aan die onderkant met 1-4 blouerige kolletjies op die skubbe. Die kop is geel-bruin en bedek met golwende blou lyne. Die vinne is dof met geel rante. Die onvolwasse visse het 3-8 vertikale donker dowwe strepe oor die lyf en 'n wit kol op die sylyn in die middel van die lyf. Die vis word tot 80 cm lank en weeg tot 11 kg.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 5–100 m diep is. Hulle vreet vis, skaaldiere, koppotiges, seekastaiings en rooiaas. Hulle is alleenlopers, en bly gewoonlik in grotte of onder oorhange. Die vis bereik volwassenheid wanneer dit 45–50 cm lank word en broei in die somer.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Gespikkelde Snapper VoorkomsGespikkelde Snapper HabitatGespikkelde Snapper Sien ookGespikkelde Snapper BronGespikkelde Snapper VerwysingsGespikkelde Snapper Eksterne skakelGespikkelde Snapper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierPeriodieke tabelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereFluoorTelwoordSeksueel oordraagbare infeksieKunsNaaldekokerAtoomLys van Afrikaanse televisiereekseLieweheersbesieKokketielBaarmoederLuiperdLys van Afrikaanse rolprenteKolitisDemokrasieAgtervoegselVoorsetselAntisemitismeSokkerHartArmoedeHoërskool OuteniquaVlekvrye staalEjakulasieStilleweAfrikanersMauritiusJagluiperdBreinvliesontstekingNatuurlike hulpbronMaatskaplike verantwoordelikheidPlae van EgipteLeeuSatellietSteve BikoKarlien van JaarsveldXenofobieSonsteekVrouRooms-Katolieke KerkIngenieursweseVoorvoegselGautengVersamelnaamVryheidsdagDaggaMuishondMisdaadromanEmfiseemDigtheidPsigopatiePlastiekPomeloOrale seksSias ReineckeDemi Lee MooreDroomWoordsoortValentynsdagKinderregteLettergreepGeweldGemeenskapsorganisasieKrugerwildtuinHernubare energieHomofoonLys van Griekse mitologiese figureParkinson se siekteOrthoptera🡆 More